LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kloofsig Plaas | LekkeSlaap
+23

Kloofsig Plaas

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geluk Plaas, 30 km vanaf Memel, 8892, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Kloofsig Plaas skuil in die Witkoppebergreeks in die Oos-Vrystaat en bied selfsorgverblyf. Die plaas is 30 km vanaf die dorp Memel geleë.

Dié plaashuis is die enigste verblyf op die plaas om privaatheid te verseker. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, en 2 badkamers. Die huis het nie elektrisiteit nie, maar daar is 'n donkie vir warm water en gastoerusting.

Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Elke badkamer het 'n bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n gasoond en -yskas en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die leefarea het 'n binnebraai, 'n knus kaggel en toegang tot 'n groot dek met 'n uitsig oor die plaas en die omgewing.

Daar is verskeie doendinge op die plaas, soos bergfietsroetes, sterrekyk, 4x4-roetes, lekker plekkies vir 'n piekniek en 'n staproete in die kloof met 'n waterval. Gaste kan ook Verkykerskop of Memel met verskeie restaurante en doendinge besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Kloofsig Plaas sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Kloofsig Plaas
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Geluk Plaas, 30 km vanaf Memel, 8892, Vrystaat
  • Gaste dink Kloofsig Plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geluk Plaas, 30 km vanaf Memel, 8892, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbOvn0huNAm4ZX5B6BxcYO2wzQD0mHOO3RgemgyjWSAZyMUJkTC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 Geluk Farm 30 km from Memel 8892 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -27.743174172684 29.384934720197
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!