LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kloofsig Plaas | LekkeSlaap
+23

Kloofsig Plaas

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Kloofsig Plaas
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nandi R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi R
Saam met vriende

Beautiful.

Comfortable and welcomed break from life online! Safe and generous space! Great for kids and incredible views! Also wonderful having several fires/ braai to keep going in the winter.

Marinda P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, groot, ruim huis, volledig toegerus en baie netjies.

Heerlike naweek in asemrowende omgewing. Die foto's op die web is 100% getrou aan hoe dit daar lyk. Huis is pragtig en volledig toegerus. Die geen-elektrisiteit was geen probleem en daar was meer as voldoende voorsiening vir lig en hitte met fantastiese kaggels en warmwatersakke. Die donkie vir warm water het baie maklik en effektief gewerk. Ons sal graag weer gaan en dit beslis aanbeveel!

Jannes D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannes D

Net wat die siel nodig het.

As mens 'n groot groep mense is, is die die perfekte wegbreek. Plek vir almal tog ruim genoeg om af te skakel van die stads gejaag. Die plaas is prentjiemooi en mens kuier lekker met die kaggel in die agter grond. Die selfoonsein is bietjie swak, maar dit maak dit deel van die wegkom. Mens kan waarlik weer met familie en vriende kuier sonder dat sosiale media inmeng. Die huis is baie netjies en goed uitgerus om gemaklik kos te maak en genoeg breekware dat mens nie sukkel nie. Vriendelike mense wat gaste se beste belang dra. Kloofsig kry 100% van my af.

Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geluk Plaas, 30 km vanaf Memel, 8892, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbOvn0huNAm4ZX5B6BxcYO2wzQD0mHOO3RgemgyjWSAZyMUJkTC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 Geluk Farm 30 km from Memel 8892 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -27.743174172684 29.384934720197
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!