LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kloofsig505 | LekkeSlaap
+30

Kloofsig505

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Kloofsig505
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
C S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C S

Awesome plekkie. Skoon.

Baie lekker plekkie. Alles wat jy nodig het. Stunning view.

Kobus U - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U
Saam met vriende

Baie gerieflike plek.

Baie gerieflik en maklik bereikbare plek.

Christiaan V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V
Saam met vriende

Heerlike paar dae in Danabaai

Baie goed gelee, veilige, luukse en netjiese woonstel met baie mooi uitsig. Pluspunt was die toesluitmotorhuis en binnenhuise braai. Sal graag weer daar wil oorbly.

Clifford J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford J
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Ek sal nie omgee om weer terug te gaan nie. Ons sal dit definitief by vriende en familie aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat and tidy.

Do not mind to go back there. Will definitely recommend it to friends and family.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Frederick R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick R
Saam met vriende

Baie lekker.

Kloofsig 505 is netjies en skoon met 'n mooi uitsig. Ons sal weer daar gaan bly.

Anton E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Pragtige woonstel, met alles wat jy benodig, daar kort niks in hierdie eenheid nie. Uitsig is asemrowend mooi.

Hazel V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel V
Saam met vriende

Asemrowend! Fantasties! Die beste ooit!

Die ligging was fantasties, die plekkie was netjies, ruim en groot en genoeg plek vir 6 mense wat gemaklik kan rondbeweeg! Sonder dat enige iemand in mekaar se pad is! Sal altyd teruggaan vir die beste tyd ooit!

Kloofsig505's terugvoer

Dis die beste nuus, ek is so bly julle het dit genuut. julle was wonderlik and julle is altyd welkom terug.

Kloofsig505
Christa D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Gesin met klein kinders

Die tyd het so vinnig verby gegaan. Pragtige woonstel in 'n rustige area. Vriendelike mense.

Baie dankie aan die eienaar. Ek en my gesin het 'n fantastiese week gehad. Het elke oomblik geniet.

Candice O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candice O
Gesin met klein kinders

We truly enjoyed our stay.

The apartment is top floor with breathtaking sea views. Very clean in a quiet complex. Will definitely go back.

Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvaweg 71, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC0XZTpSLoWfTpNHRKZdHc3G6H1Xpil3i6k0rke3SwI6mYEpmvw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 71 Malva Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.200024716384 22.05245770006
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!