Kloofendal Akkommodasie by Kloofview Guest House | LekkeSlaap
+17
+17

Kloofview Guest House

5 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R960 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7 Jim Fouche Pad, , Roodepoort, 1715, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kloofview Guest House bied B&B-verblyf en is in Roodepoort in Gauteng geleë. Die akkommodasie is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n wegbreek met 'n tikkie Mediterreense-styl, maar steeds naby al die doendinge wil wees.

Daar is 8 slaapkamers by Kloofview Guest House. Die kamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte bad, wasbak en toilet. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond en yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, 'n aparte ingang en 'n afstandbeheer vir die hek in.

'n Smullekker Engelse- of Kontinentale ontbyt word bedien en die gastehuis het ook 'n sprankelende klip-swembad en braaigeriewe om te geniet. Die gastehuis bied ook een maal per dag 'n gratis pendeldiens na die Clearwater Inkopiesentrum.

Kom aanskou die pragtige uitsig oor "Honey Hills" met sonsondergang of ry 'n entjie vir die volgende doendinge: inkopies by 5 groot winkelsentrums soos; Cradlestone en Clearwater Mall om maar net 'n paar te noem. Silverstar Casino, Coca-Cola Dome, Roodepoort Teater, Leeupark en Maropeng - die Wiegie van die Mensdom, Monte Casino, en Sterkfontein Wonder Grotte en Walter Sisulu Botaniese Tuine, FNB Stadion en verskeie ander besienswaardigehede is beskikbaar.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Kloofview Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • 7 Jim Fouche Pad, , Roodepoort, 1715, Gauteng
  • Gaste dink Kloofview Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7 Jim Fouche Pad, , Roodepoort, 1715, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkOGVlODhhLTAwODYtNGJhOS1hMGM0LWRmMGI5MjliZTUxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 7 Jim Fouche Road Kloofendal Ext. 3 1715 Gauteng 086 999 0018 11:00-22:00 11:00 -26.139912688316 27.895897924864
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za