Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klyne Jiweel Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Klyne Jiweel Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Henrico H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby alles, veilig en baie gemaklik. Als wat mens nodig het.

Ons het heerlik oorgebly, alles 100% soos belowe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld.

Dit was baie skoon en netjies. Vriendelike gasvrou. Pragtige huis met goeie ligging vir my doeleindes. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie T
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing.

Vriendelike diens. Rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne K
Saam met vriende

Aangenaam.

Ons het net oornag, was 100% vir ons behoefte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brett G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brett G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect spot to spend the night after our friends' wedding.

Clean and reasonable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek en vriendelike personeel.

Kan Klyne Jiweel regtig aanbeveel. Netjiese goed toegeruste eenhede en goeie waarde vir geld. Sal beslis weer hier tuisgaan as ek Pretoria toe moet kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë.

Klyne Jiweel was die perfekte plek vir ons om oor te slaap na 'n troue in Moreleta Park. Baie goed geleë. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief die plek aanbeveel vir enige iemand wat moet oorslaap in Moreleta Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaylyn M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaylyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming.

Welcoming hosts. Rooms are clean and warm. Outside area for smokers. 2nd stay will keep on coming back when travelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer

Hi Gaylyn
Thanks for the nice review. Looking forward to next year's visit !
Kind Regards.
Wessie&Nick

Klyne Jiweel Guesthouse
Arno V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Friendly owner, good spot! Eager to help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig, vriendelik en skoon.

Dit is lekker stil en veilig by Klyne Jiweel, kan vir enigiemand aanbeveel om daar oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roenell B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roenell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Was onmiddellik tuis! Uitstekende diens. Pragtige kamer en ons het ons verblyf terdeë geniet. Sal beslis die gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer

Hi Roenell
Jammer dat ek nou eers reageer. Wil net sê baie dankie vir jou gradering. Sien julle graag weer indien julle in hierdie area akkommodasie benodig.
Vriendelike Groete.
Wessie

Klyne Jiweel Guesthouse
Leonie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Veilige, netjiese plek.

Ons is baie vriendelik ontvang, en plek is baie veilig met onderdak parkering. Die tuin en swembad baie mooi onderhou. Die gasvrou baie behulpsaam. My man kon nie ver loop nie, en sy het ons die perfekte kamer gegee. Kamer skoon, veilig met lugversorging wat definitief help. Sal weer daar gaan slaap as ons in Pretoria is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer

Hi Leonie.
Jammer dat ek nou eers reageer. Baie dankie vir die gradering. Ek is bly dat ek van hulp kon wees en sien julle graag weer.
Vriendelike Groete.
Wessie

Klyne Jiweel Guesthouse
Gaylyn M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaylyn M
Saam met vriende

Lovely surprise.

Very happy stay. We were referred to got eatery. Hosts very accommodating. Will definitely stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en mense.

Goeie diens en netjies kamers. ️

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer

Hi Karien
Baie dankie vir jou resensie, dit word waardeer en ons waardeer gaste soos julle.
Vriendelike Groete.
Wessie&Nick

Klyne Jiweel Guesthouse
Riekert V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik gastehuis en baie gasvrye eienaars.

Dis die tweede keer wat ons in hierdie gastehuis bly. Die eerste keer was in 2019 toe die nuwe eienaars net oorgeneem het. Sedertdien het hulle die gastehuis soveel verbeter en dit is nou regtig pragtig. Die kamers is baie netjies en gerieflik en die ontbyt is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer

Hi Riekert,
Baie dankie vir jou resensie. Julle was van ons eerste gaste en lyk my dit gaan 'n jaarlikse instelling word. Ons is bly dat julle lekker hier gebly het en kom ons sien watter verassing het ons volgende Desember vir julle!
Vriendelike groete,
Wessie en Nick.

Klyne Jiweel Guesthouse
Rida H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rida H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting.

Uiters smaakvol, netjies, die beste kwaliteit en spesiale afronding en huislike atmosfeer met die lekkerste ontbyt nog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer


Baie dankie vir jou resensie - dit word hoogs waardeer en ons hoop om julle weer te sien.

Klyne Jiweel Guesthouse
Elmarie O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies

Vriendelik, heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer


Dankie vir die resensie - ons het intussen nog 'n opgradering gedoen. Ons hekke en interkom is nou op standaard en ons het ook CCTV kameras wat die hele area en straataansig dek.
Hoop ons sien julle weer.

Klyne Jiweel Guesthouse
Luwada I - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luwada I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful overnight stay.

We had an absolute lovely overnight at Klyne Jiweel. Our room was beautiful, clean and had all the necessary luxuries we needed. The hostess was so kind and helpful, would definitely recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Lovely stay. Would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer

Thanks for the review Anneli - much appreciated.
Hope to see you again.

Klyne Jiweel Guesthouse
Lovet R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lovet R

Comfortable and relaxing.

Wessie was a very informative and gracious host. The room was clean and comfortable, with a strong WiFi signal. Breakfast was amazing - catered for all my needs. I spoiled myself with a Koeksister. The parking was secure and we felt safe. I will definately return when in Pretoria again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer


Thanks for the lovely review. We have upgraded the intercom, gates and cameras (CCTV all around), so security is now even better. Be sure the Koeksisters is waiting for you!

Klyne Jiweel Guesthouse
Marcile D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir jou geld, en stunning plek.

Hulle het baie moeite gedoen vir ons, haar ontbyt is baie lekker, die plek is baie mooi, en goed uitgelê, en regtig net vir ons dinge baie maklik gemaak die paar dae wat ons daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer

Hi Marcile,

Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is bly dat ons aan julle behoeftes voldoen het en hoop dat julle nou al lekker bly in julle nuwe huis.

Vriendelike groete.

Wessie en Nick.

Klyne Jiweel Guesthouse
Karen J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelike mense!

Plekkie baie skoon en netjies, ontbyt heerlik en Wessie is vriendelik en gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer

Dankie Karen,

Ons waardeer die terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet en kom gerus weer as julle in die area moet oorslaap.

Groete.

Wessie en Nick.

Klyne Jiweel Guesthouse
Elsie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S
Gesin met klein kinders

Awesome Place!

Wessie Welcomed us at arrival. Very friendly and helpful. The accommodation is literally a "Jiweel" (jewel} in Montana, Pretoria. The rooms are 5-star status. Will definitely book there again and recommend it to all my family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer

Hi Elsie,

It was good to host you here and a pleasure to have you here. Thank you for the positive review, much appreciated.

Kind regards,

Wessie en Nick.

Klyne Jiweel Guesthouse
Marie-lee D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-lee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Netjiese kamer en skoon badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer

Hi Marie-Lee,

Baie dankie vir julle terugvoer.
Was goed om julle te ontmoet en hier te verwelkom.

Vriendelike groete,

Wessie en Nick.

Klyne Jiweel Guesthouse
Karla F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karla F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, vars en skoon. Stil en rustig.

Ons het die nuwe eienaars ontmoet en heerlik gekuier. Die gasvryheid was van hoë gehalte en ons sal dit beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer

Hi Karla,

Dit was lekker om julle te ontmoet en vir die lekker gesels. Sien julle graag weer as julle weer Pretoria toe kom.

Vriendelike groete,

Wessie en Nick.

Klyne Jiweel Guesthouse
Emmanuel K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marvelous.

I enjoyed everything. Friendly welcome, nice place, clean and tidy etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer

Thank you, Emmanual.

It was a pleasure to host you here at Klyne Jiweel. We appreciate your feedback and hope to see you again.

Kind regards,

Wessie and Nick.

Klyne Jiweel Guesthouse
Jc V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon!

Ons verblyf by Klyne Jiweel was kort maar ons was beïndruk met die goeie diens en die netheid. Sal enige tyd weer daar oorbly en dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer

Hi JC
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Hoop ons sien julle weer!
Vriendelike groete
Wessie&Nick

Klyne Jiweel Guesthouse
Daan S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag.

Ons was baie verras met die kamers, baie goed ingerig, netjies, skoon. Wessie het ons soos konings behandel. Ons sal weer en weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer

Daan & Karin
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat julle julle verblyf goed ervaar het en ons julle tuis kon laat voel. Dit was ook vir ons 'n plesier om sulke vriendelike gaste hier by Klyne Jiweel te kon verwelkom. Ons sien uit daarna om julle weer hier te huisves.
Groete
Wessie & Nick

Klyne Jiweel Guesthouse
Henco K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco K
Enkelreisiger

Baie vriendelik, behulpsaam en besonderse kliëntediens, ek gaan beslis weer hier oorbly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Henco Kruger en soos jy alreeds gesien het die 2 kere wat jy alreeds hier was, ons is besig met verbeterings, so elke keer as jy hier kom, wag die volgende verassing.
Ons sien daarna uit om jou weer te huisves en te deel in die opwinding van jou nuwe CD wat eersdaags die lig gaan sien.
Groete.
Wessie en Nick

Klyne Jiweel Guesthouse
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9572b3fad46a7b3d05ef894a2be81de6d31c2ebc4117b9bfe3c9b62cbd1795d2fc07c76989bc90d14d691d6c13ddce624ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 529 Dr Van Der Merwe Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.663141 28.249572
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem