Knertsie Soetwyn

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R400-skoonmaakfooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Knertsie Soetwyn
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Die huis het DStv Easy View of jy kan die volle pakket huur teen R35 per dag.
'n Breekskadedeposito van R1200 en 'n skoonmaakfooi van R400 word op elke bespreking gehef.
Die finale paaiement is 2 weke voor aankoms betaalbaar.
Die breekskadedeposito sal binne 10 dae ná die sleutels teruggegee is, terugbetaal word.

Daar mag nie ekstra gaste op die perseel woon nie, en gaste mag nie die hoeveelheid gaste gedurende verblyf aanpas nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Indien gaste die reëls breek kan ons weier om die eiendom aan hulle te oorhandig of vir hulle vra om te gaan. Enige van hierdie omstandighede word as 'n kansellasie deur die gas beskou.

Gaste sal gevra word om ’n dokument wat persoonlike inligting vereis te voltooi en 'n kopie van hul ID-dokument te voorsien.

Huisreëls:
- Rook verbode.
- Geen partyjies of geleenthede word toegelaat nie.
- Respekteer die inwoners van die woonbuurt, een harde musiek of 'n geraas sal toegelaat word nie.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Bring asb. eie handdoeke en toiletware.
- Inkloktyd: tussen 14:00 en 18:00 gedurende weeksdae en tussen 10:00 en 14:00 op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae.
- Uitkloktyd: 10:00.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1200 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
3 maande voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 maande voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand of minder voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Gaste wat na Knertsie Soetwyn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 360 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za