- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nico Smith-straat 943, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Kniff un Gaffel is in die rustige buurt, Villieria in Pretoria geleë. Dit bied ouwêreldse bekoring én 'n unieke moderne styl.
Dié gastehuis het 24 luukse kamers wat elkeen 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer het. Elke kamer beskik oor 'n privaat ingang, veilige parkeerplek, 'n TV, yskassie, lugversorging, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ons voorsien die volgende geriewe aan ons gaste: 'n swembad, ontspanningsarea, gelisensieerde kroeg en 'n volledig toegeruste konferensiesentrum. Ontbyt is ingesluit. Middagete en aandete is ook op versoek beskikbaar.
Kniff un Gaffel gastehuis is net 6 km van die Universiteit van Pretoria af, 7,2 km van Loftus Versfeld-stadion af en bied maklike toegang tot die hoofroetes.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Nico Smith-straat 943, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink Kniff un Gaffel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nico Smith-straat 943, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom