Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kniff un Gaffel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico Smith-straat 943, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R942 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kniff un Gaffel is in die rustige buurt, Villieria in Pretoria geleë. Dit bied ouwêreldse bekoring én 'n unieke moderne styl en 'n gelisensieerde a-la-carte-restaurant.

Dié gastehuis het 12 luukse kamers wat elkeen 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed of driekwartbeddens het. Elke kamer beskik oor 'n privaat ingang, en suite-badkamers, veilige parkeerplek, 'n TV, yskassie, lugversorging, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit in: 'n swembad, ontspanningsarea, gelisensieerde kroeg en 'n volledig toegeruste konferensiesentrum.

Kniff un Gaffel gastehuis is net 6 km van die Universiteit van Pretoria en die Gautrein af, 7,2 km van Loftus Versfeld-stadion af en bied maklike toegang tot die hoofroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Kniff un Gaffel
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nico Smith-straat 943, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Kniff un Gaffel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R942
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R942
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico Smith-straat 943, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1ZDE1OTMxLTU4NjAtNDAzYS1hNzZjLTY0NDU5OWI0ZjEyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R942 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 943 Nico Smith Street Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.71861054549 28.229767597553