Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knightly Self Catering

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haig-laan 43, Upper Town, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Knightly Self Catering is in Queenstown in die Oos-Kaap geleë en bied verblyf aan in 'n stil, pragtige eenheid met 'n uitsig op Hangklipberg. Dit is ideaal vir 'n klein gesin as 'n oornag-stop, vir vakansiegangers of vir sakereisigers.

Eenheid 1 het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Eenheid 2 het 1 dubbelbed en 1 enkelbed, en het slaapplek vir 3 gaste. Die ruim badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier.

Eenheid 3 het 'n koningingrootte-bed met slaapplek vir 2 gaste. Die ruim badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier.

Eenheid 4 het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n plafonwaaier en TV met sekere DStv-kanale in.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Die huis is in die bodorp geleë naby skole, restaurante, winkels en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Knightly Self Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 6

Ligging

  • Haig-laan 43, Upper Town, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
  • Gaste dink Knightly Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Queenstown Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haig-laan 43, Upper Town, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc89eb48dd1f85d5db7df9168ea4d842373c6477cca63c42baff2c74e60c9c23365c2c134ba94f00cd8fc8ad8583ca527b203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 43 Haig Avenue Upper Town 5319 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.889837 26.887131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem