Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knight's House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 035 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Knight's House is ’n luukse selfsorghuis in Voëlklip, slegs 120 km vanaf Kaapstad en ’n kort rit van Hermanus af. Knight's House is slegs ’n kort entjie se stap vanaf die Blouvlagstrand, Grotto Beach, en is ook naby verskeie restaurante. Die huis het 'n omsetter om die impak van beurtkrag te verminder.

Die huis het slaapplek vir 12 gaste en het 6 slaapkamers, ’n kombuis, 3 eetareas, 'n speletjieskamer en 'n TV-kamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie slaapkamer lei na die tuin deur glasskuifdeure en het 'n kaggel. Die ander 4 slaapkamers het 2 enkelbeddens en 2 van hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste in die oorblywende 2 slaapkamers deel 'n badkamer. Die vyfde slaapkamer het glasskuifdeure wat na die tuin lei. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die oopplan-eetarea en -kombuisarea lei na die swembad se dek en die braaikamer. Die kombuis is met ’n SMEG-oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffiemasjien, skottelgoedwasser en yskas toegerus. Die swembad word met sonpanele verhit en daar is sonstoele en 'n etenstafel by die dek. Die ruim sitarea het 'n kaggel en lei na die balkon met 'n see-uitsig. Die TV-kamer het satelliet-TV.

Die huis is perfek vir kinders aangesien dit 'n klimraam en speletjieskamer met 'n tafeltennistafel en lugsokkertafel met rusbanke het. Dit is die ideale plek vir die jongspan om te kuier.

Die huis het 'n omsetterstelsel wat krag aan die kragproppe, ligte, alarmstelsel, hek, kombuistoebehore, TV, dekodeerder en WiFi voorsien.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan wynproe en haaihokduik of Hermanus, Stanford en Roete 44 besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Knight's House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Knight's House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 10de Straat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knight's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 035
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R8 035
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllZWZlNTVkLTQ5OGItNDA3ZS1hNzc2LTg0NzIyNzdmMTYxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 035 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 214 10th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411764714983 19.28913295269