Knightsbridge E404
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esplanade-weg 206, Knightsbridge E404, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Knightsbridge E404 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel vir sakereisigers en vakansiegangers. Die woonstel is in die veilige Knightsbridge-kompleks in Century City geleë en bied vinnige en maklike toegang tot die Canal Walk-winkelsentrum. Dit is ook net 13 km van Kaapstad af en daar is MyCiTi-bushaltes oral in Century City.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n ontbyttoonbank met stoeltjies en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur. Gratis WiFi word ook voorsien.
Knightsbridge spog met 'n rits luukse geriewe met 'n uitsig oor die 8 km lange kanaal en Intaka Eiland Natuurreservaat. Dié geriewe sluit 'n verhitte binnenshuise swembad van 20 m, 'n sauna, stoomkamer, Jacuzzi, gimnasium en 'n luukse sitkamer in.
Slaapplek
’n Bespreking by Knightsbridge E404 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Century City Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 42
Jaar gelys 4
Ligging
- Esplanade-weg 206, Knightsbridge E404, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Knightsbridge E404 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Century City Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esplanade-weg 206, Knightsbridge E404, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom