Dullstroom Akkommodasie by Knock Out | LekkeSlaap
+6

Knock Out

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Knock Out
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jaco D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco D
Gesin met klein kinders

Nie wat ek verwag het vir die prys nie.

Een motorhuis was buitewerking. Geen ligte buite op die stoep werk nie. Ketel in kombuis vat 15 min om water te kook. Asblik in die kombuis het nie eens 'n bodem in nie. Vir dit wat ek betaal het was dit baie teleurstellend.

Rudolph B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph B
Saam met vriende

Baie gerieflik en sentraal, kostes vir 4 persone bietjie duur.

Sien sterre.

Claudette R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette R
Gesin met tieners

Pragtig.

Rose Park 7 is pragtige huis met ondervloerse verhitting in die hele huis, goeie gehalte linne en breekware en stylvolle meubels. 'n Uitsig sou dit volmaak gemaak het.

Amanda E - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, sal sterk aanveveel.

Baie dankie vir 'n wonderlike plek! Alles is baie netjies, huis is baie goed toegerus. Ontbyt by Rose Cottage asook skoonmaak van die huis was 'n groot verrassing. Baie dankie, ons het die naweek terdeë geniet!

Knock Out's terugvoer

Beste Amanda
Baie dankie vir jou terugvoer oor ons verblyf. Ons is baie bly dat ons aan jou standaarde voldoen het.
Sien uit na nog 'n besoek van julle af.
Vriendelike Groete
Anita

Knock Out
Lelanie D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie D
Saam met vriende

Baie gesellige en ruim huisie. Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Die verblyf se naam "Knock Out" omskryf die verblyf 100%. Ons het 'n lieflike tyd gehad en die verblyf en diens wat ons ontvang het was van hoë gehalte. Indien jy wil weggaan beveel ek Knock Out ten sterkste aan. Dit is werklik 'n stukkie hemel waar jy kan rus.

Amelda E - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amelda E

Baie oulike plek en baie vriendelike mense.

Daar is nie diefwering voor die vensters nie. Pragtige plek vriendelik mense heerlike ontbyt. Daar is tog bietjie instandhouding nodig. Matte moet gewas word asook die wit sitkamer banke en bed val.

Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0MjkxYjcwLTFkMGQtNGQ4Ni05MGViLTNjZjViNDJkZTQwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 675 Naledi Drive Dullstroom 1100 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.420810292478 30.102130025625
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za