Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knorhoek Guest House and Wines

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Knorhoek-weg (langs die R44), Stellenbosch-distrik, Koelenhof, 7605, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Knorhoek Gastehuis bied jou 'n verskeidenheid gasvrye en smaakvol versierde slaapkamers of luukse selfsorg-kothuise. Knorhoek is een van die pragtigste landgoedere in die Stellenbsoch Wynlande.

Verblyf word in 4 kamers, 'n gesin-suite, 'n wittebrood-suite, 2 tripel-geinseenhede en 2 kothuise aangebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n telefoon, gratis WiFi, 'n kluis, koffie- en teeskinkbord, 'n haardroër, en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Daar is ook 2 luukse selfsorgkothuise. Die gastehuis het ook 'n knus sitkamer en eetkamer met 'n stoep waar gaste lekker kan ontspan.

Besienswaardighede in die area sluit Stellenbosch en die Paarl se wynlandgoedere, die historiese Stellenbosch-dorp met 'n universiteit, kuns, kultuur, sport, gholf, Butterfly World, Lion Park, Kaap die Goeie Hoop en pikkewyne in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Knorhoek Guest House and Wines
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Knorhoek-weg (langs die R44), Stellenbosch-distrik, Koelenhof, 7605, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knorhoek Guest House and Wines het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Knorhoek-weg (langs die R44), Stellenbosch-distrik, Koelenhof, 7605, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa979e3ca43d005259efc1e9b6099057be565fdd6f5682df9cde3748ff23adcf4e9cc6ba60ebffec0d7bc7aa053036d47dc75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Knorhoek road (off R44) District Stellenbosch 7605 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -33.879679528677 18.871936798096