Knowles Big Bay Condo

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Knowles Big Bay Condo bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in Big Bay. Die woonstel is stapafstand vanaf die strand en Eden on the Bay wat verskeie winkels en restaurante het.

Die woonstel bied 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het ’n dubbelbed en die kombuis is toegerus met ’n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond en wasmasjien. Die woonstel het ook gratis WiFi en sekere DStv-kanale.

Gaste kan op Big Bay se pragtige strand stap of die area verken. Die Cape Town Surf School is ook lekker naby vir dié wat branderplankrylesse wil neem.

Slaapplek

'n Bespreking by Knowles Big Bay Condo sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knowles Big Bay Condo gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 412 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za