St Michael's-on-Sea Akkommodasie by Knoxgore Sea View Cottage | LekkeSlaap
+124

Knoxgore Sea View Cottage

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Knoxgore-weg 37, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R250 R213 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Knoxgore Sea View Cottage is 'n knus selfsorg-tuinwoonstel in 'n veilige deel van St Michaels on Sea. Dié kothuis is die perfekte vakansieplek en bied mooi uitsigte oor St Michaels on Sea se hoofswemstrand en strandmeer.

Verblyf word in 4 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 16 gaste. Elke eenheid het 'n privaat braai-area. Veilige, oop parkeerplek is beskikbaar.

Knoxgore Sea View Cottage is minder as 1 km vanaf die hoofswemstrand en naby verskeie winkelsentrums. Dis ook net 'n entjie vanaf Uvongo en Margate. Die kothuis is die perfekte plek vir 'n wittebrood, 'n romantiese wegbreek of 'n gesinsvakansie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 36 resensies vir Knoxgore Sea View Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Knoxgore-weg 37, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Knoxgore Sea View Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R250
Vanaf R213
per nag (plek vir 4)
was R250
Vanaf R213
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Knoxgore-weg 37, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7tXclrTPktpYkjcFYwDV8u4GytAKBLCarYGCDzs5Sf7bJXWNL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R250, nou Vanaf R213  per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 37 Knoxgore Road St Michaels on Sea 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.815711719252 30.397743956314
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za