Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knus-bly

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Knus-bly
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Beaula J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beaula J
Enkelreisiger

Stil en baie netjies.

Baie lekker gebly. Gasheer en vrou baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Altemari D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altemari D
Enkelreisiger

Lekke!

Ek sal Knus-bly enige tyd aanbeveel. Baie gerieflik, netjies en bekostigbaar. Vriendelik ontvang en nodige privaatheid gegun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathaniel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaniel B
Gesin met klein kinders

Very quiet area and walking distance from Spar and Tops.

Very nice, the rooms had aircon. The kids used Netflix. The WiFi is good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Besigheidsreis

Sal weer van selfde akkommodasie gebruik maak in die toekoms.

Ja, ek het baie lekker gebly. Die eienaar is baie behulpsaam en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was veilig, gerieflik en skoon.

Ons is vriendelik ontvang en alles verduidelik wat ons moes weet en hoe alles werk. Bestuurder en sy vrou was baie gaaf en het elke dag die "loadshedding-skedule" deurgegee sodat ons betyds gewaarsku was. Hulle het baie belanggestel in alles wat ons mag nodig hê of waar ons moes wees. Ons het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanavin D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanavin D
Saam met vriende

Was uitstekend!

We were treated as family, like you were at your own home. Will recommend anyone to stay at the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A
Gesin met klein kinders

Lovely host and prompt in attending to guests' needs.

They couple are God fearing and very friendly. The apartment is neat, quiet and equipped with the necessary facility you may need. You will enjoy your stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cara G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara G

Very good place with an extremely nice host.

A good place to stay with everything you would need. The host is always friendly and helpful. Good location with easy access to the mall and highway. Would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knus-bly se terugvoer

Thank you for visiting - was great to have you as guests.

Knus-bly
Nico M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Enkelreisiger

Baie veilig, netjies, uitstekende diens.

Baie sentraal, uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knus-bly se terugvoer

Baie dankie! Ons waardeer jou besoek. Sterkte met die besigheid wat so belangrik is vir mense veral in die tyd!

Knus-bly
Vanaf
R795
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R795
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 2, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4e8b0c9f6082378937b3db67c2839c79757bfc715596d71d639218b373927e3240315c6ccff2e70b34164d27121baf9fcb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 2 3rd Avenue Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.899641458556 18.623293434988