Knys n Nautical

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Knys n Nautical is ’n volledig toegeruste selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van die Yellowood-sekuriteitskompleks in Knysna.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, ’n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed. Die derde slaapkamer het ’n stapelbed wat geskik is vir kinders. Die badkamer het ’n stort-oor-bad en ’n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n ontbythoekie. Die sitarea het ’n platskerm-TV en lei na ’n balkon met ’n ingeboude braai en ’n uitsig oor die riviermonding en Die Koppe.

Die Yellowood-kompleks bied ’n gemeenskaplike swembad en parkeerplek in die skadu.

Slaapplek

'n Bespreking by Knys n Nautical sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knys N Nautical gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za