Knysna Bliss

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Knysna Bliss is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die middel van Knysna. Die kompleks is ideaal geleë naby die Knysna Mall, restaurante, winkels en ander geriewe in die middedorp.

Dié woonstel is op die op die eerste verdieping en het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer wat 'n aparte stort en bad het. Die goed toegeruste kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, kookplaat, koffiemaakgeriewe en ander toebehore.

Die oopplan-sitkamer langsaan het 'n slim-TV, en onbeperkte veselinternet is beskikbaar. Die sitkamer bied toegang tot 'n patio met 'n buitetafel met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n lieflike uitsig oor die omgewing om te bewonder. Veilige parkeerplek is agter die afstandbeheerde hekke van die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Knysna Bliss sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knysna Bliss gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za