Knysna Country House
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 30 Fraser Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R770 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Knysna Country House is in voorstad genaamd Hunters Home geleë, slegs 'n paar minute vanaf die Knysna en Pezula Gholfbane. Die ruim en sonnige balkon met 'n uitsig op die swembad is die ideale plek om die ryk voëllewe en uitsig oor die Knysna Strandmeer, dorp en die berge in die verte te geniet. 'n Goeie glasie wyn sal bydra tot die idilliese atmosfeer.
Die hotel het 9 goed toegeruste kamers. Daar is 4 ruim, luukse kamers wat in die hoofhuis geleë is, 'n ruim balkon met uitsig op die swembad en netjiese tuin, Knysna-dorp, die Knysna Strandmeer en die verre Outeniekwaberge. 'n Verdere 3 gerieflike dubbelkamers met privaat ingange en 'n buitenste binnehof sitplek-area is ideaal vir die sakpasreisiger.
Die grasdak Garden Cottage bied 'n private Afrika-styl akkommodasie (ideaal vir wittebroodpaartjies) en die gesinseenheid met 2 slaapkamers bied 'n gerieflike, dog bekostigbare, opsie vir gesinne of vriende wat saam op reis is.
Gaste kan gerus gebruik maak van die soutwaterswembad en die veilige parkering van die straat af. Kinders onder 6 is baie welkom, maar aangesien die swembad nie 'n veiligheidsnet het nie, sal 'n volwasse persoon te alle tye toesig moet hou oor hulle. Die vriendelike personeel is meer as bereid om jou by te staan met gholfbesprekings, vervoer na die lughawe en dagtoere.
Knysna is in die hartjie van die Tuinroete en bed iets vir almal. Die luisterryke strandmeer, Knysna Koppe, die Indiese Oseaan en die Outeniekwaberge bied 'n pragtige agtergrond vir al die doendinge in hierdie mooi dorp.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- 30 Fraser Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Knysna Country House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 30 Fraser Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6