Knysna Hunters Self-Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Knysna Hunters Self-Catering is in Hunters Home, 'n rustige woonbuurt in Knysna, geleë. Dis perfek vir 'n paartjie of sakereisiger.

Dié eenheid is op die eienaar se perseel en bied slaapplek aan 2 gaste in 1 slaapkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad.

In die kombuisie is daar 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n braai-area, 'n TV met DStv en veilige parkeerplek in.

Gaste kan lekker afkoel in die gemeenskaplike swembad of in die onthaalarea ontspan waar daar 'n pooltafel is. 'n Veerpyltjiebord is ook op aanvraag beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Knysna Hunters Self-Catering sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere Indien Gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart

Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knysna Hunters Self-Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za