Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 91 resensies vir Knysna Inn
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Caitlyn H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlyn H
Saam met vriende

Comfortable and lovely.

It was a beautiful place and very comfortable. The only critique is that our WiFi, however, did not work. The outside area was our favourite feature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald Burger B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald Burger B

Lekker.

Die plek is baie skoon en netjies. Die beddens was van hoë gehalte en ons het heerlik geslaap. Daar was 'n vriendelike ontvangs vir ons en veilige parkering. Wat ons baie waardeer het, was die waaiers in elke kamer en die goeie stort. Anders as van ons vorige oorslaapplekke, was alles in 'n goeie werkende toestand. Ek kan die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, vriendelik, behulpsaam.

Ons het lekker gebly, baie mooi. Ons het ook geniet dat daar 'n TV in beide ons kamers was. Die gasvrou het definitief die ekstra myl gegaan toe ons op kort kennisgewing nog 'n aand wou oorslaap. Selfs ons sakke ens. is geskuif na ons tweede kamer. Baie vriendelik en bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

N aangename plek om af te pak en Knysna te verken.

Absoluut gasvry, vriendelik, netjies en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Room was clean and had everything you may need. Location is ideal as you are in walking distance of most. Also, there is a large shopping mall across the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thulani M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thulani M
Gesin met klein kinders

Lovely, will visit anytime.

Excellent, awesome, enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lincoln P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lincoln P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Ons het baie lekker gebly en die ligging is absoluut sentraal van al die plekke wat ons wou besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo W
Besigheidsreis

Very pleasant stay with friendly people as well.

Very pleasant and the hosts were very friendly as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha L
Gesin met tieners

Lekker lieflike mense en voel vry.

Ontvangs was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L
Saam met vriende

Sterk aanbeveel.

Hoogs aanbeveel! Gasvrou en heer is baie tegemoetkomend met al jou behoeftes. Netjiese kamers, braai areas, groen lower en netjies. Veilig en stil! Baie gemaklike bed. Sal weer die Knysna Inn my eerste keuse maak. Top klas en goeie prys vir waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M
Saam met vriende

Homely, comfortable and convenient.

What a great hospitality from your friendly staff who are always willing to help and offer a warm service. My special thank you to the lady manager; she is amazingly friendly. Please keep that excellent service higher. Definitely will be coming back next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

It was nice, the setting was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was verwelkomend en Knysna Inn sentraal gelëe. Sal vir seker weer daar b.

Dit was heerlik en ontspanne na 'n lang dag op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tereska J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tereska J

Gesellig, netjies.

Lekker gebly, behalwe daar was heel aand geraas van bouwwerk langsaan. Daar was WiFi, maar dit het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avril A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril A

Comfortable but I would choose a location with a better view next time I book.

The stay suited what we needed - a place to sleep and freshen up. The location did not lend itself to a scenic surrounding, which is what we are used to at most of our stays, but it was adequate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, skoon, netjies. Rustig.

Lekker sentraal. Netjies en skoon. Vriendelike diens en alhoewel dit teen die hoofstraat is, voel dit baie privaat en afgesonder, maar steeds is jy binne bereik van al die lekker plekke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Neil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek met slegte ligging.

Plek was baie netjies maar die ligging is nie great nie en mens voel nie te veilig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selvin H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selvin H
Gesin met klein kinders

Goed.

Baie lekker gebly! Baie sentraal! Naby winkelcentrum, stap afstand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jared P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jared P
Gesin met klein kinders

Comfortable and relaxed.

It was very neat, comfortable beds, easy access to all main attractions. Just a lot of noise comes from the garage next door.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cari P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cari P
Gesin met klein kinders

Great!

It was wonderful, and the hosts were very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W
Enkelreisiger

Rustige en veilige plek. Ideaal vir 'n besigheids trip.

Goeie ligging en baie vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamarah G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamarah G
Besigheidsreis

Perfect for a business trip.

The hosts were warm and welcoming, and I was amazed at all of the trees and birds singing in their little courtyard. It was so refreshing after stepping off the main road, quite remarkable actually. The room was very well appointed and very clean. Such a divine shower and comfortable bed, which was exactly what we needed after a long day. Shortly after we checked out, the host phoned us to let us know we'd left a laptop and glasses behind! The secure parking also really added to our peace of mind. Very well situated, with everything you need just about in walking distance. Being on the main road, there is the noise of traffic during the night, but this was to be expected and didn't actually bother me very much. The hosts have created natural noise-absorption with their garden, which I think helps a lot. All in all, an excellent stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Enkelreisiger

Comfortable and convenient.

Well-located, comfortable overnight accommodation. I wouldn't stay here if I holidayed in Knysna, but as an overnight stop, it was great. It's close to the main road, so it is quite noisy, but I closed my eyes and fell asleep. The hosts were very friendly and the reception was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Weber E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weber E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was 'n baie netjiese en skoon kamer, presies wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schoeman A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schoeman A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang en lekker gebly.

Ons het heerlik gebly. Die enigste probleem was dat die krag elke aand om 8 uur afgegaan het en hulle het geen back-up daarvoor gehad nie. Dit het gelei tot donker aande en vroeg gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Wonderlik.

Goeie ontvangs. Vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Gesin met tieners

Heerlik gebly!

Baie warm en vriendelik ontvang deur Wilna en haar man! Die verkeer in die straat het ons glad nie gepla nie. Dit was lekker sentraal, ons het na die mall oorkant die Inn gestap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou is 'n mense mens, ons het baie welkom gevoel met ons aankoms.

Wilna het by my gebly in die kamer, want my rug was baie seer van die lang ryery sonder om te stop. Sy het dadelik vir hom oopgemaak om agter te parkeer en my laat lê. So ook met ons vertrek was sy weer behulpsaam. Dit is 'n gerieflike plek om te oornag, maar as jy 'n selfsorg eenheid soek waar jy kos wil maak, beveel ek nie Knysna Inn aan nie. Jy kan net kos warm maak of iets toebroodjies maak. Die braaipan is hopeloos te groot vir die klein toonbankie. Daar is ook 'n droograkkie nodig vir jou skottelgoed. Wilna is bewus van die behoefte, asook beter gehalte toiletpapier. Baie dankie vir julle vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan J
Gesin met klein kinders

Die mense is baie vriendelik.

Ons is vriendelik ontvang en alles was in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Frienly service and the rooms were clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanus B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

Very central to all places we wanted to visit. Neat, well-equipped room with safe parking. Friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam om daar te bly.

Ons het die verblyf geniet, net die hoofstraat se verkeer is baie lastig, want dis deur die nag en dis baie steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-paul F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-paul F
Gesin met klein kinders

Baie welkom gevoel, sal definitief weer daar bly as ons in Knysna kuier.

By aankoms was ons baie warm verwelkom deur die eienaar. Die blyplek is gerieflik geleë op die hoofpad wat in Knysna ingaan en is verbasend stil aangesien dit so naby die pad is. Die kamers is netjies, maar kan dalk bietjie klein voel as jy kinders ook saam met jou het. So maak seker dat julle uitgaan in die dag sodat hulle moeg gespeel is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harris M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place to stay.

The place is unique, safe and neat to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonet V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonet V
Gesin met klein kinders

Friendly, comfortable and safe.

We had a wonderful stay at the Knysna Inn for 1 night. Friendly and helpful hosts on check in and check out. Clean and comfortable, and the noise wasn't a big issue as we had one of the back top rooms. But it was very cold, and the 1 wall heater not of much help. An electric blanket would have been wonderful, as not everyone can sleep under heavy blankets. Full equipped kitchen and spacious with a lovely patio swing chair. Walk in shower was perfect. Will recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek en vriendelike ontvangs.

Baie mooi en lieflike plek. Hou so vol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie B
Besigheidsreis

Good proximity to Knysna Magistrates Court with safe and secure parking on site.

Unfortunately, the Knysna Inn is on the main street which is also the N2 and the trucks and traffic go right through the night and make it difficult for a light sleeper. The paint inside the room was very "tired" and did not cover damp damage on the walls and on the ceiling. It took away from the beautiful decor. It needs to be freshened up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Inn se terugvoer

Thank you for your review. As you indicated for a light sleeper it could be a nuisance. We do have ear plugs in the units as well.
Regarding the freshening up, you may or may not have noticed the maintenance team arrived on Monday so we are attending to all the units that need a little attention.

Knysna Inn
Jethro W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jethro W
Gesin met tieners

Pleasant experience from booking in to check-out.

Good friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linthea M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linthea M
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Vriendelik, veilig en baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric Charl J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric Charl J
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Dit was baie lekker gewees en met kinders was die kamer ruim en toegelaat dat almal genoeg spasie het om te ontspan. Sal weer daar bly as ons in Knysna oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay, would definitely recommend!

Amazing management team and reception staff; we needed to check in early, and the owner made sure that our unit was ready at 12pm, instead of the normal check-in time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jessie H
Gesin met tieners

Very nice place. Manager not very helpful or friendly.

The place is very nice, in a very busy street. Manager not very nice or helpful. Had to request loadshedding schedule. Couldn't suggest a laundry place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Inn se terugvoer

Apologies re management not being helpful. They are new and we have received extremely positive reports concerning them.

Knysna Inn
Samantha M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M
Gesin met tieners

Easy and comfortable.

Good value for money, in the center of town. Walking distance to everywhere, secure for safety and management is lovely. It's in a bustling location. Not ideal if you want to be in a quiet area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Werner R
Gesin met tieners

Redelik goed.

Skoon en vriendelik. Dubbelbed kan doen met 'n nuwe matras. Ander gaste kuier en drink in die binnehof en kon nie slaap voor 1 uur die oggend nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mzwandile M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mzwandile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was extremely miserable and diabolically terrible. As a result I won't recommend it to anyone I know.

I experienced a very grotesque stay at your place. My entire body is aching due to your broken and unsleepable bed. Never again, I will not tell anyone to book your place. Your place is a disgrace and very unhealthy indeed as your dead bed is not even made, we had to do it ourselves. This does not deserve to be a B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Inn se terugvoer

I am devastated by your review. This must be the very first review of this nature. Our management team gave us 2 weeks' notice and has since left. I assume this was due to a lack of interest.
I don't know what else to say. I am also not sure what you meant by the broken bed, I honestly feel that you have maybe confused us with another accommodation.

Knysna Inn
Theo S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Besigheidsreis

Diens was baie goed en het lekker gekuier.

Load shedding het veroorsaak dat WiFi af was ens., maar verder was alles goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tim B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Tim B
Saam met vriende

Location good, however external noise not acceptable. Never again.

Passing foot traffic extremely loud as close to taxi rank. Noise continued the whole night further aggravated by a local nightclub. Vehicle noise is also problematic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roderick J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fantasties ondanks die Eskom "loadshedding" van meer as 5 ure.

Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Het ons kort kuiertjie geniet en sal weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John M
Gesin met tieners

Excellent host.

It was really comfortable and lavish.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida Mita M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida Mita M
Saam met vriende

Dit was 'n geseënde 2 aande se slaap.

Sal weer soontoe gaan. Hulle vriendelikheid was uitstekend. Dit was net wow. Lieflik gewees daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en als wat jy nodig het vir 'n nag se oorslaap.

Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Gesin met tieners

Convenient. Easy access. Friendly host.

Small, but clean and exceptionally convenient and central when staying overnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Athol T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Athol T
Enkelreisiger

Gerieflik, netjies en akkommoderend.

Ligging is bietjie sleg. Baie geraas vroeg in die oggende in die straat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel. Skoon en netjies. Veilige parkering.

Daar was 'n dubbelle bespreking maar ons wou die bespreking skuif na 'n dag vroër en die bestuur het dit gedoen sonder enige ekstra kostes. Kan Knysna Inn aanbeveel, want hulle gee om vir hul gaste en hul gaste se belange en veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aline D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aline D
Gesin met tieners

Was okay for a one night stop only.

The place is beautifully made but badly situated on the main road which makes it super noisy. However we had booked the budget room (which clearly indicated that it was looking onto the main road) so we knew it was cheap for a reason. The flat was comfortable and clean but the carpets smelled bad. The noise was super loud but the owner provides earplugs!. It was ok for a one-night sleepover on our way to Cape Town but could not spend any time in the room because of the noise and smell. The other rooms that were not looking onto the main road were probably a much more comfortable option. But for the price I paid, I can not complain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta M
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, veilig en goed toegerus. Sommer dadelik tuis gevoel.

Die eenheid is silwerskoon en alles in werkende toestand. Die tuin word uitstekend instandgehou. As mens die perseel betree, voel dit soos 'n natuurtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Puik, modern gemeubileer en lekker privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettiene L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n bekostigbare oorslaap-opsie vir reisigers.

Vriendelike ontvangs en hulpvaardige mense. Alles was in plek wat benodig kon wees, asook parkering agter op die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda G
Saam met vriende

Vriendelik en netjies.

Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great establishment, everything you need. Nice clean modern rooms, very private, definitely recommended.

Really enjoyed our stay. The room was great, centrally located, walking distance to Marina, shopping etc. Safe parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Babalwa W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babalwa W
Gesin met klein kinders

Very welcoming and beautiful place.

My stay was excellent, rooms and linen are always clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mishkah M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishkah M
Gesin met klein kinders

Beautiful rooms nice and clean, and friendly service.

Loved the stay everything was beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riyaadh M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riyaadh M
Saam met vriende

Great stay and service.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ora-mari O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ora-mari O
Gesin met klein kinders

Location, location, location!

Internetkonneksie nie waffers. Enkellaag-toiletpapier nie ideaal. Vir die ligging word die akkommodasie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Babalwa W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babalwa W
Enkelreisiger

Good place to be.

The place is very beautiful and clean. It is situated on the main road so it is easy to find.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gail N
Gesin met klein kinders

Room was small but clean, appliances were adequate, bedding comfortable.

We arrived with a small trailer and although there was some initial upset, management assisted amicably.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stel en rustig. Baie gemaklik ingerig.

Baie netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek F
Besigheidsreis

Dit was regtig waarde vir geld.

Knysna Inn is baie goed geleë binne loopafstand van meeste geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dudley E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dudley E
Gesin met tieners

Stay was for one night only and Knysna Inn was adequate.

Wi-Fi was unavailable. DSTV bouquet of poor selection. Besides that it was a pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johann L
Gesin met tieners

Goeie waarde.

Goeie waarde vir geld, vriendelike diens en bestuurder. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pedro S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pedro S
Gesin met tieners

Lekker, vriendelik en sentraal.

Gasvrou vriendelik en behulpsaam, sentraal geleë in dorp. Prys reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia A
Saam met vriende

Baie lekker tyd gehad.

Baie nice plek, vriendelik, skoon en veilig. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arie O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rayno L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie netjiese kamer. Naby aan alles geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina M
Saam met vriende

What a pleasant experience.

The location is absolutely perfect and almost everything is walking distance - even the waterfront. We immediately felt welcome on entering the premises. The hosts were most friendly and ready to assist us with any little thing. The room was neat and clean and equipped with all we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Constructive criticism.

We arrived in our room which was lovely, but found no hand sanitizer anywhere. In the midst of this pandemic, that seems odd. There was not an extra roll of toilet paper in the bathroom, even though the roll on the wall was about halfway used. I also found it quite peculiar that the only refreshment options were 1 coffee, 1 sugar and 1 creamer sachet per person. I like my coffee, and was a little bit annoyed that I had to save that one sachet. For people staying 2 days (1 night), I'd expect a bit more. Or maybe even a small bottle of milk in the fridge instead of the creamer sachets? I can't remember the brand of coffee, but it was quite "bland" tasting. Other than that - the unit was very cute, centrally located and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinz D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz D
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

The hospitality and friendliness was exceptionally good. We were made to feel welcome and knew if we needed anything that the hosts were there for us. Just one comment would be that the fans could be a little stronger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-anne G
Enkelreisiger

Uitstekende diens. Gemaklik en baie netjies.

My verblyf by die Knysna Inn was baie lekker. Die kliëntediens is puik. Die slaapplek was gemaklik en die atmosfeer baie rustig. Ek kon vir ’ paar ektra aande ’n noodbesprekins doen met die eienaar omdat ek nie ander heengaan gehad het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail V

Regtig waar, waarde vir geld.

Dit was 'n baie lekker plekkie, sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwyn M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gwyn M
Besigheidsreis

Safe parking, good stay.

Room could have been cleaner, there were spider webs in the room, many of them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Inn se terugvoer

Business is very quiet so I have to assume you had a unit that had not been used for a long time and as a result had been locked up. Without the unit number it is difficult to address the spider webs, however, thank you for your comments and we will try and investigate.

Knysna Inn
Louise B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise B

Verblyf gerieflik, geraasvlak egter uiters hoog.

Dit sou van hulp gewees het as ons voor die tyd bewus was van die geweldige lawaai wat die verkeer en trokke maak. Geen goeie nagrus nie! Ook kan ons aanbeveel dat die kombuis van eenheid 7 'n gordyn kry, die stoeplig skyn reg daar in en die kamer is redelik helder, nog minder slaap! Die eenheid was egter baie skoon. Dalk 'n verwarmer vir die koue aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Inn se terugvoer

Hi Louise,

Thank you for your feedback.

Your comments are noted. To advise, you choose our budget unit which states, the unit is street facing and is priced accordingly.

Regards,
Management

Knysna Inn
Heleen R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen R
Gesin met tieners

Alhoewel dit buite koud en nat was, het ons heerlik snoesig gekuier by Knysna Inn.

Ons het heerlik by Knysna Inn gekuier. Die voertuig was veilig in die privaat parkering. Dit was goed toegerus en baie netjies en die bestuurders baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Inn se terugvoer

Baie dankie, ons is bly om te hoor dat alles goed gegaan het.

Knysna Inn
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanlee F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joanlee F
Gesin met tieners

Dis gemaklik en bekostigbaar vir 2 volwassenes wat net wil oornag.

Bietjie onprofessioneel met die ruk se wag by hek, betaling wat nie reflekteer by ontvangs en parkeerarea waar onderhoud toe aan die gang was. Parkering is ietwat ongemaklik, en WiFi opvangs is sleg. Nietemin was die eenheid skoon en netjies, en alhoewel bietjie deurmekaar, was die paartjie baie vriendelik en bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jody B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody B
Gesin met tieners

Very enjoyable stay.

We will definitely go back to the Knysna Inn. It has everything we need. We had a really good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Perfect accommodation for an overnight stay.

Pleasantly surprised by this lovely accommodation on Knysna's main road. The room was well fitted - clean, modern, quiet and had everything we needed for our overnight stay. Excellent value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laaíqah W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Laaíqah W
Besigheidsreis

Breakfast served to late especially if you are a business traveller.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Inn se terugvoer

We are self-catering and do not serve breakfast?

Knysna Inn
Anna W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Wonderlik geleë! Het geloop waar ons wou wees. Veilig! Vriendelike diens. Baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 40, Rexford, Knysna Inn, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhPv0rIIAGDphtk8nMoqLmFyQ2I66wFOsIjL5zhg7zm7J1oE2p1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 40 Main Road Rexford 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.034744 23.045505
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem