LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knysna Lodge Self Catering Accommodation | LekkeSlaap
+52

Knysna Lodge Self Catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Knysna Lodge Self Catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Reagan J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan J
Saam met vriende

Dit was iets nuut vir my.

Ek het elke oomblik geniet met 'n uitstekende uitsig op Knysna lagoon en waterfront. Baie vriendelik en goeie diens, plek is mooi en netjies. Het omtrent die hot tub geniet.

Jodie T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike tyd

Baie mooi uitsig, sal weer dit besoek.

Morne F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical piece of paradise.

Such a beautiful, tranquil piece of paradise with amazing service. Highly recommended. Thank you for the magical stay, Tash and team.

Phillip F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik.

Was amazing gewees met 'n great view. Lekker mense en great tyd.

Nerisa D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerisa D
Saam met vriende

Pragtige plek, baie netjies.

Sal dit definitief aanbeveel vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Albie N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en grieflik.

Baie oulike plekkies met alles wat jy nodig het en meer, die uitsig is asemrowend! Ons sal definitief weer daar gaan bly. Die eienaares was baie vriendelik en verwelkomend en het ons baie op ons gemak en tuis laat voel.

Stuart W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stuart W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation somewhat cramped - had to climb over the bed to get into it.

Shower drainage quite slow so puddle formed

Owen K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Owen K
Saam met vriende

Was baie lekker.

Uitsig van huis af oor Knysna is ongelooflik. Huis is baie lekker om in te bly, onderste badkamer is net so bietjie ongemaklik.

Anja B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie netjies en alles wat mens nodig het is daar. Het die mooiste uitsig. Baie rustig.

Jeanne-marie D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-marie D

Challenging to get there! Out of the ordinary!

Challenging for my daughter's driving skills and my fitness levels for the stairs to the room! Excellent stay due to professional reception and knowledgeable/approachable hostess, Tersia. Beautiful view from there. Suggestion: Every room must have its own bathroom.

Knysna Lodge Self Catering Accommodation's terugvoer

Hi Jeanne-Marie, just wanted to update you and other guests who might be reading this review. We have changed the set up of our glamping cabins due to Covid19:

Glamping Cabin 1 and Glamping Cabin 2 are currently being booked out as one unit to ensure privacy. So whether you are 2 people or 4 people (as you can now book both glamping cabins together), you will be completely private. Guests who book these glamping cabins will have their own private braai area, gas cooking facilities and bathroom which has a hot shower with amazing views!

Glamping Cabin 3 is also completely private and has its own hot shower and toilet on deck and comes with a private wood-fired hot tub. Guests will also have their own braai area and gas cooking facilities.

Knysna Lodge Self Catering Accommodation
Anaska O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anaska O
Gesin met tieners

Lieflik, rustig en gerieflik.

Asemrowende uitsig!

Michelle K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, net te kort!

Baie dankie aan Tasha en haar man. Het heerlik gekuier. Hulle het ons van die begin af welkom laat voel. Baie mooi chalet (no 3) met hot tub gehad.Baie mooi uitsig oor die Knysna-lagoon. Sal beslis die verblyf aanbeveel en wil graag volgende keer met ons kinders besoek.

Diana R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles en meer! Ons was soos familie ontvang en het dadelik tuis gevoel. Dit was die perfekte wegbreek. Baie netjies en mooi. Pragtige uitsig oor Knysna lagoon. Cabin 3 het ook sy eie Jacuzzi wat vir ons 'n groot verrassing was. Het heerlik gebly!

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgerylaan 61, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAriplLtllmN9WxmKjHOCeizIIRREHCZGiIjhSJKFAOqdyco75HZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 61 Ridge Drive Knysna 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.030682 23.03813
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!