LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knysna Lodge Self Catering Accommodation | LekkeSlaap
+51

Knysna Lodge Self Catering Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Glanskamphut 1 en 2
Selfsorg.
Glanskamphut 3
Selfsorg.
Hoofhuis
Selfsorg.
Huisreëls

- Gaste moet asb. ander gaste op die perseel in ag neem en word gevra om asseblief nie ná 22:00 of vroegoggend te raas nie.
- Klein kinders en babas word nie in die glanskamp-houthuise toegelaat nie. Kinders ouer as 7 jaar moet vooraf goedgekeur word deur Knysna Lodge se bestuur voordat die bespreking gemaak word.
- Alle eenhede het warmbaddens. Die hoofhuis het 'n Jacuzzi en die glanskamptente het elkeen 'n houtvuur-warmbad. Gaste kan hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Gaste sal 'n paar trappe tot by die glanskamp-houthuise moet klim. Dit is maklike trappe.
- Die beddens is van hoë gehalte en die maksimum gewig is 120 kg per persoon.
- Die glanskamptente is vir diegene wat hou van kamp, die buitelewe en natuur.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgerylaan 61, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAriplLtllmN9WxmKjHOCeizIIRREHCZGiIjhSJKFAOqdyco75HZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 61 Ridge Drive Knysna 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.030682 23.03813
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!