Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Manor House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 15

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 34 resensies vir Knysna Manor House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Cupido M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cupido M
Enkelreisiger

Was net leka met die rustigheid wat mens soms nodig het.

Ja was heel okay loop afstand van winkels af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T
Besigheidsreis

Ons ouens het baie lekker daar gebly.

Dit is 'n pragtige plek met baie aangename mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review us after your stay at Knysna Manor House. We are always happy when our guests are happy. So glad that you had a great time with us and enjoyed the hospitality that we offer. We look forward to hosting you again.
Travel safe.
Gail

Knysna Manor House
Hermien V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V
Besigheidsreis

Good location to relax after long work day.

Be prepared for stairs, lots of stairs. Perfect room, perfect view. Just a pity our request to not service the room was not honoured. Otherwise, good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you for taking the time to review us through Lekkeslaap. I am sorry that your request for your room not to be serviced was not honoured, and I will follow this up.
I agree that there are quite a few stairs, with the guesthouse being set on 3 different levels but have never had a complaint about this before.
Thank you for you great rating - glad you enjoyed your stay with us.
Travel safe
Gail
Owner

Knysna Manor House
Zander S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very heartwarming and pleasant experience.

We felt well looked after by the hosts and experienced exceptional service from check-in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you Zander, for such a positive review score. We are so glad you had a good time with us and look forward to hosting you again in the future.

Knysna Manor House
Fanie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie groot kliëntediens, vriendelik en gasvry.

Baie lekker, stil, veilig en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you Fanie, for choosing to stay with us. Our managers really appreciate such positive feedback. We hope to be able to host you again.

Knysna Manor House
Jan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Enkelreisiger

Rustig, baie mooi uitsig en naby goeie restaurante.

Baie dankie, Richard en Judy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you Jan, for you kind comment and great review score. We are thrilled that you obviously had a great stay with us and we look forward to hosting you again soon.

Knysna Manor House
Philip J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip J
Besigheidsreis

Baie gasvry ontvang en gehuisves. Goeie ervaring.

Blyplek wat aanbeveel kan word. Nie modern nie maar skoon en entjies. Baie lekker gebly en goeie gasvryheid ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you for your very kind words and rating.

Knysna Manor House
Ursilla K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursilla K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die moeite werd, fantasties, kyk die sterre!

Knysan Manor is baie goed geleë, vriendelike diens, lekker ontbyt elke oggend! Sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you so much Ursula.

We are so glad that you thoroughly enjoyed your stay and thank you for the 5-star thumbs up. It is much appreciated.
We look forward to welcoming you back soon.

Travel and stay safe,
Gail

Knysna Manor House
Belinda B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

My partner and I had a lovely stay at Knysna Manor. The hosts were very welcoming and friendly. The breakfast was delicious. Thank you for the lovely stay.

Lovely accommodation and stunning veiw at breakfast area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you Belinda, we are so glad that you enjoyed the hospitality of our staff and that you enjoyed the breakfast. Our ladies certainly know how to prepare a great meal. We look forward to welcoming you back

Knysna Manor House
Lyndon V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, goed vir die siel.

Niemand pla jou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you Lyndon. I am so glad that everything was perfect.

Knysna Manor House
Marius D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met vriende

Effortless, welcoming, accommodating, friendly.

Hosts are friendly, interested, helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review and kind words. Our staff most certainly will go out of their way to make every guest feel at home. Travel and stay safe.
Gail Dalton
Owner

Knysna Manor House
Marlie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie M
Besigheidsreis

Dit was regtig aangenaam.

Ek het dit geniet, alles was goed en reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Dankie Marie vir jou baie vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om u binnekort weer te verwelkom.

Knysna Manor House
Petro V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very welcoming and homely feeling.

The service was exemplary. Beautiful and clean accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you for your five star review. So glad our managers, Richard and Mandy, made your stay enjoyable. We hope for you to visit again soon.
Travel and stay safe.
Gail
Owner

Knysna Manor House
Annalize L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker man lekker!

Hulle stap die ekstra myl. Sal weer gaan kuier volgende jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you so much, glad you had a great time and that you will be back. So glad to know that our staff go the extra mile.
Travel safe,
Gail
Owner

Knysna Manor House
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruchelle K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruchelle K
Saam met vriende

Die gasvryheid was uit die boonste rakke! Skoon en netjies met ’n heerlike ontbyt.

Die ligging is perfek en die kamers is skoon en netjies. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam! Perfek vir iemand wat Knysna wil verken en naby aan alles wil wees. Die ontbyt is heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

I am so glad that you enjoyed your stay with us. I am always happy when our guests are happy. We hope you are back again next year to do the marathon again.
Travel safe
Gail

Knysna Manor House
Francisca B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francisca B
Gesin met tieners

Enjoyed our stay.

Good service. Thank you. Nice breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you for taking the time to review us, We appreciate your feedback and look forward to welcoming you back soon.

Travel safe,
Gail

Knysna Manor House
Magda C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C
Enkelreisiger

Ek was heerlik tuis in 'n mooi en trotse ou woning.

Alles was puik, maar die vriendelikheid en hulpvaardigheid die beste. Ek het so lekker gekuier, vir 'n hele week, dat ek hoop ek sal dit volgende jaar weer kan doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you for your lovely review. My staff really try their best to make our guests happy.
Travel safe and we hope to be able to host you again.

Kind regards
Gail Dalton
Owner

Knysna Manor House
Michelle S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Yummy breakfasts with an amazing view! Rooms are also well equipped, modern and very neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you Michelle for your kind words and for taking the time to review us. Glad to know that you found everything to your liking and that you enjoyed the breakfasts and view from our deck. We look forward to welcoming you back soon.

Travel safe
Gail

Knysna Manor House
Reinardt Johan T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Reinardt Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit wat hulle adverteer en dit wat jy kry verskil.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you for taking the time to review us. I am not sure what you mean but that we advertise differently to what we actually have. All photographs displayed across all websites are the same, We only advertise wi fi in public areas, as due to the thickness of the walls, the signal strength varies. Water pressure has been extremely low all around Knysna and The Garden Route due to the horrendous drought that we are experiencing. (please see my Facebook post from Knysna Municipality)

DSTV is throughout the guesthouse, and we do state that we have a limited DSTV bouquet. I am not sure which stairs you are talking about, but this has never been a complaint before. Parking, although tight at this time of year is secure. We have not had a complaint about this.

Did you address your problems with my managers, as I am sure they would have been able to explain all of the above to you.
I see that you were given a large family room, despite booking a double room.

If you would like to discuss your stay with us further, please send me a message through our Facebook page, or reply directly to the guesthouse, and my managers will forward it to me.

Travel safe
Gail Dalton
Owner

Knysna Manor House
Gerrie C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gerrie C
Gesin met klein kinders

Graag lewer ek kommentaar oor ons verblyf by Knysna Manor House.

Die kamer was 'n bietjie knap. Hulle het 'n piepklein yskas op 'n ronde tafeltjie met net een poot in 'n hoek van die vertrek ingeprop waar daar klaar 'n stoottrollie staan met die ketel en koffie. As die yskas oopgemaak word dan wil die ronde tafeltjie omval of die yskas gly van die ronde blad af wat te klein is. Ek glo vir die prys wat betaal word kan hulle darem seker iets beter prakseer. Verder is daar 'n motorhawe net onder Manor House. Ek weet nie of dit na-ure 'n sjebeen is nie, maar die lawaai het tot die vroeë oggendure geduur. Een oggend om 04:00 het die polisie met luidsprekers losgetrek. Dis nie eers te praat van die padlawaai in die hoofstraat 'n blok van die huis af nie. Ek voel ons het duisende rande spandeer om daar te kom en dit alles deur te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you for taking the time to write about your experience at our guesthouse. I would like to know which room you were in, as all round tables have now been replaced, and fridges (which are not compulsory) are in nearly all rooms. These come as an added extra.

With regards to the noise at night, I have been working with the local police, and this is being dealt with on an ongoing basis.

I would be glad if you could let me know which room you stayed in, so that I can rectify any problems that you had.

Kind regards
Gail Dalton
Owner

Knysna Manor House
Ian C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Die personeel was net baie afwesig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs, aangename verblyf, uiters sentraal en heerlike ontbyt.

Die gasvrou en personeel was baie vriendelik en toegewyd. Die kamers was heerlik ruim en goed toegrus, sal enige tyd weer daar gaan bly. Veilige parkering en genoeg ruimte was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

We are glad to now have the opportunity to reply to reviews on Travelground.

Thank you for your kind words, and your compliments regarding both our managers and the breakfast, as well as the rooms.

We would welcome you back to Knysna Manor House at any time.

Kind regards
Gail Dalton
Owner

Knysna Manor House
Sicelo G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sicelo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

It was fantastic! The only issue I had was regarding the listed "serviced daily", as the bedding was not changed on the 2 days I was there - so if you can just change it daily, it would be nice. Definitely will be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knysna Manor House se terugvoer

Thank you for taking the time to review us. Travelground now offers us the opportunity to respond.

Rooms are serviced daily, but if guests are staying for two nights, the linen is not changed (as is the standard practice in all accommodation establishments). With South Africa being a country that experiences water shortages, we change the linen every three days if a guest stays that long, and again on departure.

We now have in each room, a form which guests state whether they want to save water, and keep their linen, or have their linen changed.

Thank you once again for staying with us, and we look forward to your return.

Kind regards
Gail Dalton
Owner

Knysna Manor House
Dorothy H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well worth the stay

Excellent service from owners and staff - we would have no problem returning here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerra B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerra B

Excellent.

Brenda, the house lady, was superb!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
N M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
N M
Gesin met klein kinders

All in all a nice stay.

Nice spacious family room and bathroom. Lovely breakfast and pool. Air-conditioning would have been great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leone D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone D
Saam met vriende

Baie netjies en skoon. Vriendelike en gasvrye eienares. Heerlike ontbyt.

Knysna Manor House is 'n pragtige ou gebou met 'n vriendelike eienares en baie netjiese kamers en badkamers. Die ontbyt was uit die boeke, en dit is baie sentraal geleë. Ons het na die waterfront gestap. Ons verblyf daar was baie lekker en dit is hoogs aanbeveelbaar, ons sal definitief weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, netjiese verblyf met 'n heerlike ontbyt op die pragtige dek!

Knysna Manor House is sentraal geleë en stapafstand dorp toe. Die kamers is netjies en gerieflik. Ontbyt is heerlik en daar is 'n pragtige uitsig vanaf die dek waar ontbyt bedien word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Test - Travelground J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Test - Travelground J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Small, noisy, pleasant owners

Pleasant owners, but the accommodation is located behind a petrol station, which is noisy late at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathleen H - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H
Saam met vriende

Aanbeveel

Ons sal dit aanbeveel en weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Saam met vriende

Die verblyf was pragtig, veilig en met die mooiste uitsig.

Die verblyf is defnitief aan te beveel en die gasvryheid baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming and friendly atmosphere with a delicious breakfast!

Well positioned to walk around the delights of Knysna, the Manor House is just about ideal for a delightful and convenient B&B for anyone looking for a clean, friendly and welcoming home. Thoroughly enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew S - Des 2009
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Gesin met tieners

The stay was exceptional; well hosted, comfortable and homely.

Knysna Manor House hosted me and my daughter very well. The B&B is well situated, serves a good breakfast, offers clean and comfortable accommodation and as guests, we were well looked after by the hosts and staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fichatstraat 19, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1ede8c4993e81bb7d0af3915ffa35e8113cb6720d62b6a2c01a339b0367d981869f20ea4c860f13f1f1b8ebfa08f98e7527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 19 Fichat Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.034132533107 23.045381605625
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem