Knysna Oyster
Opsomming van Resensie
Judine A - Mrt 2022
Gemiddeld
Was baie lekker om hier te kuier. Sal beslis weer terug kom.
Zoe F - Jul 2021
Gemiddeld
Wow what a friendly host thank you for the warm welcoming.
Vivian P - Jun 2021
Gemiddeld
Baie lekker.
Mariki V - Mei 2021
Gemiddeld
Pragtige woonstel, sentraal geleë.
Elsie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Verblyf was lekker!
Renier A - Jan 2021
Gemiddeld
Heerlik, rustig, ontspannend. Waarde vir geld.
Knysna Oyster se terugvoer
Dankie Renier. Jy was 'n puik gas wie die plek netjies en skoon agter gelaat het.
Emily D - Jan 2021
Gemiddeld
Baie lekker gekuier.
Cornize D - Sep 2020
Gemiddeld
Sakereis.
Jeanette R - Feb 2020
Gemiddeld
Lekker gebly en die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig.
Knysna Oyster se terugvoer
Dankie Jeanette.
Jul was aangename gaste en het die plek baie netjies gelos. Jul is altyd weer welkom.
Vivian V - Jan 2020
Gemiddeld
Was baie lekker gewees.
Knysna Oyster se terugvoer
Hi Vivian
Jul was puik gaste en het die plek baie netjies gelos.
Ons was onbewus dat die stort stadig was. Het toe loodgieter gekry. Was toe die "pressure valve" wat gegaan het.
Het toe 'n nuwe een ingesit en nou is die waterdruk weer puik.
Dankie vir jul ondersteuning. Jul is altyd weer welkom.
Madelein A - Okt 2019
Gemiddeld
Gerieflik, veilig en netjies.
Tertius B - Sep 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies, gerieflik, goed toegerus.
Knysna Oyster se terugvoer
Dankie Ters, vir jou mooi review.
Jul was puik gaste wie die plek netjies after gelaat het.
Klaas D - Aug 2019
Gemiddeld
Een heerlijk appartement nabij mooie natuur.
Knysna Oyster se terugvoer
Beste Klaas,
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was aangename gaste wie die plek baie netjies agtergelaat het en is meer as welkom om weer 'n draai in Knysna te maak.
Beste groete,
Knysna Oyster
Letitia S - Jul 2019
Gemiddeld
My verblyf by Knysna Oyster was awesome.
- Jul 2019
Gemiddeld
Perfek vir wat ons benodig het.
Tanja R - Jul 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Margaret V - Jul 2019
Gemiddeld
Kon oral heen stap!
Knysna Oyster se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Margaret. Julle was baie aangename gaste wie die plek mooi skoon agtergelaat het. Julle is altyd weer welkom.
Pierre S - Jun 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam en uiters behulpsame bestuurder.
Knysna Oyster se terugvoer
Baie dankie vir die review Pierre. Jul was wonderlike gaste en het die plek so netjies weer agter gelaat. Julle is altyd weer welkom in die toekoms.
Tania R - Mei 2019
Gemiddeld
Pragtige plekkie om in te bly.
Barbara N - Apr 2019
Gemiddeld
Absoluut heerlik.
Knysna Oyster se terugvoer
Hallo Barbara,
Sio bly jul het dit geniet.
Kuier maar weer.
Julle was puik gaste.
XxG
Jacobus C - Apr 2019
Gemiddeld
Amazing!
Knysna Oyster se terugvoer
Hallo Jacobus,
Duisend dankies vir jou review.
Jul is 'n pragtige paartjie wat maar weer hier kom "honeymoon" hou!
Groete,
Gerhard
Maurisha L - Apr 2019
Gemiddeld
Verfrissend!
Knysna Oyster se terugvoer
Dankie Maurisha.
Jy is te dierbaar gewees en so maklike gas. Volgende keer kan ons dalk 'n glasie wyn deurwerk.
Nic B - Mrt 2019
Gemiddeld
Naby die waterfront en baie netjies.
Knysna Oyster se terugvoer
Hallo Nic,
Vreeslik dankie vir die mooi review.
Jul was puik gaste wie 'n groot indruk op my gemaak het.
Uiters netjiese mense.
Goed gaan met jul en groete jou vrou en jou seun.
Zeanne-mari B - Feb 2019
Gemiddeld
Gerieflik, skoon en naby geleë.
Knysna Oyster se terugvoer
Baie dankie Zeanne-Mari
Julle was puik gaste wie die plek so mooi netjies agter gelaat het.
Gee jul 'n 5-ster vir alles. Jul kan gerus weer bespreek, indien jul wou.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rawson-straat 5, 16 Malachite Mews, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom