by Knysna Oyster | LekkeSlaap
+41

Knysna Oyster

Winteraanbod

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Jul 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawson-straat 5, 16 Malachite Mews, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 R585 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Knysna Oyster bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde eenslaapkamerwoonstel in 'n kompleks 450 m vanaf Knysna Waterfront en 200 m vanaf Knysna Mall.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en dis toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die woonstel het 'n slim-TV, haardroër, strykyster en 'n strykplank. Die sitkamer is oopplan met die kombuis en daar is 'n binnehof met braaigeriewe en 'n tafel en stoele buite. Inheemse potplante rond die prentjie mooi af.

Die sentrale ligging van die kompleks bied toegang tot restaurante, winkels en sportskroeë. Gaste kan die Knysnawoud, Noetziestrand en Pledge Natuurreservaat besoek. Featherbed-bootritte vertrek vanaf die hawe wat net 450 m weg is. Plettenbergbaai se lughawe is 33,9 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Knysna Oyster sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Knysna Oyster
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Rawson-straat 5, 16 Malachite Mews, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Oyster het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
R780 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R780
R780 R585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawson-straat 5, 16 Malachite Mews, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmZCC93rMAuknhkYT15r20KW7xdMlyNK7RB4PDMRMps1PHQal8I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780, nou Vanaf R585  per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 5 Rawson Street 16 Malachite Mews 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.037074453633 23.044162728836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem