Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Pocket Breaks Unit 11

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Renette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 84

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Knysna Pocket Breaks Unit 11
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Koos A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos A
Gesin met tieners

Dit was baie lekker en veilig.

Die veiligheid, stilte en vriendelike mense was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met vriende

Drie ou varsity vriende wat langpadreis na Gqeberha onderneem. Eerste aan was in Knysna.

Op pad na Grey Rugby Fees in Gqeberha het ons oorgeslaap in Knysna. Die verblyf was maklik gevind, toegang goed gereel en die eenheid skoon en netjies. Dit was perfek vir ons oorslaap en ek sal dit aanbeveel vir daai doelwit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olga P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga P
Gesin met klein kinders

Gemaklik en rustig.

Die kamers is gemaklik, lieflikste beddens, alles is daar vir selfdiens in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenine N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jenine N
Gesin met klein kinders

Koud.

Die eenhuid is baie koud, lyk ook half verwaarloos. Kan doen met opknapping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerome M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en kalm gemoedsrus.

In die dorp, stapafstand van alles goed beveilig vir volkome gemoedsrus, beslis moet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ri-ellen K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ri-ellen K
Saam met vriende

Baie gerieflike, klein plekkie naby als. Baie rustig en veilig.

Knysna Pocket is baie sentraal geleë. Veilige parkering onderdak. Eenheid 11 op die tweede vloer was nogal 'n uitdaging na 'n 100 km-fietsry ─ daar is net trappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V
Saam met vriende

Asemrowend aangenaam.

Die skoonheid, stilte, rustige atmosfeer was soms kommerwekkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W
Gesin met tieners

Baie netjies, skoon, sentraal en veilig, regtig 'n moderne goed toegeruste eenheid.

Baie netjies, skoon, sentraal en veilig, regtig 'n moderne eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna D
Saam met vriende

Was vir 'n sporttoernooi en dit was die ideale verblyf. Vriendelik en billik.

Die plekkie was netjies. Parkering was veilig en onderdak. Alles wat nodig was vir ons verblyf was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ame S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ame S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Die eenheid is netjies toegerus. Ek het wel ervaar dat daar 'n paar punte is waaraan daar gewerk kan word. Daar is nie genoeg eetgerei en kombuisware nie (steak messe, bottel-oopmaker, ens.). Tydens load shedding was die eenheid nie voorsien van kerse en kershouers nie, ons moes dit self aanskaf. Die hele kompleks moet dalk oorweeg om 'n generator te kry. Daaglikse voorsiening van skoonmaakdienste. Daaglikse skoonmaakdienste vereis R60 p/dag. Braaigeriewe is glad nie voldoende nie, roosters was nie ordentlik skoon nie en die korrekte gereedskap ook nie beskikbaar nie. Algemeen: WiFi is beskikbaar, DStv pakket beskikbaar. Beddegoed was skoon en die eenheid ook. Was voldoende vir die week se verblyf. Nie 'n slegte eenheid nie. Vriendelike diens en baie behulpsaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gershom S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gershom S
Gesin met klein kinders

Dit was vir ons die beste plek om te bly.

Sal graag weer wil gaan in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Eenheid was baie netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etresia V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etresia V
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Baie netjies, heerlike beddens en maklike toegang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Advert misleading.

We made our booking expecting ground floor accommodation. This was not according to the pictures viewed on the website. Our accommodation was on the second floor of a block of flats, with very noisy neighbours for our two nights stay. The accommodation was clean and provided what one needed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Advertensie misleidend.

Ons het verwag dat ons op die onderste verdieping sal woon. Dit was nie volgens die fotos wat op die webwerf is nie. Ons akkommodasie was op die tweede verdieping van 'n woonstelblok, met baie lawaaierige bure vir ons twee nagte daar. Die akkommodasie was skoon en voorsien wat benodig word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie G
Gesin met tieners

Ons het ons home away from home gekry!

Baie baie dankie Pocket Breaks. Alles is so mooi skoon en alles wat ons kon nodig kry was daar. Van melk in die yskas tot WiFi vir die kinders. Jy kan stap waar jy wil wees en vanaand voel jy veilig met die sekuriteit wat in plek is. Julle sien ons elke jaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomonde M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomonde M
Saam met vriende

The apartment was beyond expectation for its value, spotless and with everything you can possibly need. I was quite impressed!

My friends were very happy with the apartment; particularly that it was close to everything we needed, safe, clean, fully furnished beautifully so, peaceful environment and private exactly what we needed to unwind and catch up. However we felt the welcoming was not friendly and warm upon checking in, I am of the view that nothing beats a warm welcome, this is definitely something that can be improved on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N
Saam met vriende

Sentraal geleë naby restaurante en winkels.

Skoon en netjiese eenheid naby aan die seefront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristie K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristie K
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Die woonstel was baie skoon, netjies en goed geonderhou. Baie goed toegerus. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C

Very central and close to all you need to explore Knysna.

The accommodation was neat, clean and met all our requirements. The facilities were very good and the secure parking was a big plus. Would definitely recommend "Knysna Pocket Breaks".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shireen G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shireen G

Lovely place.

My folks and I stayed at this accommodation on our way back to Cape Town. It was a lovely unit, but the second room with the bunk beds was a bit uncomfortable for me. The fan could also not really be used in the room as the air did not reach the top bunk. This is definitely a family unit, adults and children. All in all was a lovely place.

Lesley F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knysna Pocket Breaks Unit 11 is luxury, professionalism and security. All in one package!

The accommodation was outstanding and it's the first time we've had full DSTV which was a great surprise for us! Loved the place. Renette was brilliant! Whatever we needed she obliged us and was on top form. Example: when we arrived there was no water. I contacted her to advise and within 5 minutes the water was back on. Will definitely recommend this place as well as stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moniek S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moniek S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place.

Nice apartment. It was not clear where the reception was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Fantasties.

Uitstekende en vriendelike diens. Baie netjies en skoon. Sal vir seker weer van hul gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem T
Gesin met klein kinders

Akkommodasie se standaard is bogemiddeld in sy klas.

Baie waard vir die prys wat jy betaal. Plek is perfek toegerus vir 'n gesin wat toer. Ons kon selfs klerewas en braai. Beslis die beste verblyf op ons toer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaylene D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylene D
Gesin met klein kinders

'n Tuiste weg van jou eie huis!

Baie gerieflik, netjies en loop afstand van middedorp!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caren C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caren C
Gesin met klein kinders

Ideaal geleë in Knysna.

Ons het dit as basis gebruik om die area te besoek. Was lekker om terug te kom in die middae en in stapafstand van die restaurante en winkels te wees. Laat 'n mens soos 'n ware toeris voel om sommer die dorp te voet te kan verken. Sal weer daar tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berend M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berend M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflike verblyf.

Hoewel klein, was die woonstel kraakskoon. Dit was goed toegerus. Ek sal Knysna Pocket Breaks beslis vir oornagverblyf aanbeveel, maar as vakansiebestemming is dit nie goed geleë nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zalmé F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zalmé F
Saam met vriende

Gerieflik, meer as genoeg.

Baie beïndruk! Baie meer ontvang as wat ons verwag het. Spasie was oorgenoeg. Ons is dankbaar. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian T - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Sal die plek ster aanbeveel om die volgende redes: 1. Bekostigbaar 2. Baie goeie ligging, stapafstand vanaf Waterfront, middedorp en restaurante 3. Baie netjies en skoon, en toerusting voldoende 4. Beddens, beddegoed en handdoeke van baie goeie gehalte 5. Ontvangs effektief en baie vriendelik Beveel Knysna Pocket Breaks Unit 11 met groot vrymoedigheid aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trotterstraat 40, Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZVBig8MA0CNVSO6S1EJlWxOLarYiWRy9Gl0fDvnvbmyVTGtOs6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 40 Trotter Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.03808 23.04732
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem