LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knysna Pocket Breaks Unit 16 | LekkeSlaap
+12

Knysna Pocket Breaks Unit 16

Selfsorg
Knysna Pocket Breaks Eenheid 16
Vanaf R720
per eenheid
Beskrywing

Koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer en 'n stapelbed in die tweede slaapkamer. Oopplan-sitkamer met 'n platskerm-TV, sitplek en 'n kombuisie. Balkon met 'n tafel en stoele asook 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die terugbetaalbare breekskadede-, rusverstorings- en sleuteldeposito beloop R300 en is met aankoms betaalbaar. 'n Nie-terugbetaalbare linne- en wasgoedfooi van R25 is per persoon betaalbaar. Slegs 1 veilige parkeerplek is per eenheid beskikbaar. Ekstra parkeerplek is beskikbaar teen 'n ekstra fooi en moet voor aankoms gereël word. Rook is streng verbode in die woonstel. Indien die balans nie 7 dae voor aankoms betaal word nie, sal die bespreking gekanselleer word, tensy 'n latere datum met die instansie ooreengekom word. Die instansie sal daarna streef om gaste in die eenheid wat hulle bespreek het te akkommodeer, maar kan dit nie waarborg nie. Die instansie sal egter die gaste in 'n soortgelyke of beter eenheid akkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 12 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 6 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trotterstraat 40 , Knysna-middedorp, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHBlLYKuvtD9PhzgHb9xFodjMMtxcLdJyNmfowe8KbLt6yWMqqv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 40 Trotter Street Knysna Central 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.03808 23.04732
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!