Knysna Pocket Breaks Unit 16
Beskrywing
Knysna Pocket Breaks Unit 16 is 'n veilige selfsorgwoonstel in die middel van Knysna. Die woonstel bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir 'n gesin, binne stapafstand van al die nodige geriewe, winkels en restaurante af.
Die woonstel het 2 elegante slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 'n enkelstapelbed. Daar is 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die moderne oopplan-leefarea het 'n platskerm-TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorgbehoeftes.
Daar is ook veilige onderdakparkeerplek vir 1 motor asook 'n WiFi-toegang.
Slaapplek
'n Bespreking by Knysna Pocket Breaks Unit 16 sluit in:
1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Knysna Pocket Breaks Unit 16 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |