LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knysna Pocket Breaks Unit 4 | LekkeSlaap
+10

Knysna Pocket Breaks Unit 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trotterstraat 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Knysna Pocket Breaks se selfsorgwoonstelle is minder as 2 minute se stap van Knysna se Waterfront af.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het 'n platskerm-TV met satellietkanale en sitplek. Daar is 'n privaat balkon met 'n tuin-uitsig.

Die woonstel het gratis WiFi en privaat parkeerplek. Gaste kan maaltye in die kombuis voorberei. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof.

Verskeie restaurante met plaaslike en internasionale kookkuns is te vinde by die Waterfront en in Gray-straat, loopafstand van die huis af. Dit is ook net 10 minute se ry vanaf Leisure Island en Knysna Heads.

Slaapplek

’n Bespreking by Knysna Pocket Breaks Unit 4 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Knysna Pocket Breaks Unit 4
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Trotterstraat 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Pocket Breaks Unit 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trotterstraat 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd656c3fea5739de0c3fa467c2fd9c27c964f8aecae9cade9c4be65bb50b7a0fb3f5344f1744004c0f48f15c1684571fa3ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 40 Trotter Street Knysna 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.038169 23.047267
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!