Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Pocket Breaks Unit 6

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Renette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 84

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Knysna Pocket Breaks Unit 6
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lenize G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Die eenheid was skoon en netjies en die verblyf gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, skoon, sentraal.

Veilige, skoon verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stanley P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley P
Saam met vriende

Close to Waterfront and shopping centre. Walking distance to everything.

Had a problem with the main bedroom light and it was attended to promptly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lize R
Gesin met tieners

Die woonstel is goed vir miskien 2 aande se oorslaap. Dis netjies.

By aankoms was geen krag gelaai nie en moes dit eers gedoen kry. Verder was dit goed. Alles werk en is in orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ziyanda N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziyanda N
Saam met vriende

Fantastic.

Staying here was just a feeling away from home, peaceful, close to shops and restaurants. The room has everything that one would need from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louié K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louié K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters skoon en netjies, baie maklik met ons hondjies.

Uiters skoon en netjies, baie maklik met ons hondjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa C
Gesin met tieners

Flat was nice an clean, just what we needed.

Awesome place close to shops and Waterfront. Everything we needed in the flat. Nice, quiet and peaceful, enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed beplan en lieflik om in te bly, parkering baie veilig.

Ons het baie lekker daar gebly. Die plek het alles wat 'n mens nodig het. Van wasmasjien tot lugreëling tot 'n baie goeie balkon. Alle bewegings vanaf motor tot die eenheid, is onderdak en agter 'n veiligheidsmuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doodreg vir een nag se oornagverblyf.

Hier is geen probleem met die eenheid nie, maar die ligging voel nie goed nie. Dis naby aan die Waterfront, maar moet ek se Knysna as geheel vir my baie agteruitgegaan vandat ek 10 jaar gelede die dorp besoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Saam met vriende

Skoon en veilig. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Baie toeganklike, sentrale en veilige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met vriende

Highly recommended!

Very neat, clean and a charming place to stay. Excellent location, good value for your money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S
Besigheidsreis

Baie lekker gebly, goeie diens.

As jy nie gepla is deur klein en beknoptheid nie, is dit 'n heerlike blyplek. Die badkamerlig is gekoppel aan 'n ligsensor, wat baie ongerieflik was aangesien daar geen lig meer in die badkamer is nadat die vroeë môrelig begin deurkom nie. Vir 'n man wat moet skeer, is dit nie genoeg lig nie. Die woonstelle is 'n blok van 'n laerskool af, en vanaf sewe uur soggens is dit baie lawaaierig en besig met ouers wat kinders aflaai. Kan pla as mens met vakansie is en wil laatlê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donne E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Donne E
Gesin met klein kinders

Was baie aangenaam.

Ons was maar net bietjie teleurgesteld dat daar nie 'n braai was nie - ons het baie braaivleis saamgeneem, maar kon nie braai nie aangesien die eenhede op die tweede vloer is met net 'n klein balkon. Dit sou nie 'n probleem gewees het as ons daarvan bewus was voor die tyd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige parkering. Goed toegerus.

Dit is goed geleë in Knysna. Naby middedorp en mens kan loop na meeste plekke. Goed toegerus. Was alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morne B
Saam met vriende

Het dit terdeë geniet.

Die verblyf was ideal geleë, skoon en netjies en was toepaslik vir die trippie wat ek gedoen het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzaine B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaine B
Gesin met klein kinders

It was pure tranquility.

I would refer anyone to Knysna Pocket Breaks for so many reasons. It was pure relaxation, the manager, Renette was so friendly, kind and always available to assist us with anything. The unit itself had everything we needed and more. I would come back anytime again. The only thing I would say is that they had no facilities for the children, but because it is so central to everything, it didn't matter that much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J
Gesin met tieners

Ons verblyf was baie aangenaam.

Die eenheid was baie goed ingerig en baie gerieflik. Die ligging is perfek binne loopafstand van die waterfront .Die eenheid het heeltemal ons verwagting oortref en 'n spesiale vermelding aan Renette Kumm wat baie hulpvaardig was en baie vriendelike diens gelewer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Pragtige plek, maar daar was net 1 dubbelbed. Effens ongemaklik geslaap. Ideaal vir ouers met twee jong kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trotterstraat 40, 40 On Trotter, Eenheid 6, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlqTEUCCF1iEsAw5XOtymCzwBhuj2iDfi9ksyrSaDjjRDNxi8G6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 40 Trotter Street 40 On Trotter Unit 6 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038240090712 23.047312796116
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem