LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knysna Quays Waterfront Apartment | LekkeSlaap
+23

Knysna Quays Waterfront Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R695 per nag(plek vir 3)

Beskrywing

Knysna Quays Waterfront Apartment is 'n selfsorg-soldereenheid wat in 'n veilige kompleks in die Waterfront in Knysna geleë is.

Dié oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Langs die bed is 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, oond, kookplaat en ander toebehore.

Die sitarea het banke om op te ontspan en 'n kind kan op die bank slaap indien daar vooraf reëlings getref word. Verder is daar 'n TV en 'n Juliette-balkon. Daar is veilige parkeerplek in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Knysna Quays Waterfront Apartment sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
2 xKinderbank vir 1
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72fc01c16eb1e5a93bf14677ca0e51614690876c12a065b42c0d599f4185c43c889d6f270d8d84c28fc7685c9c9a3e68d713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695  per nag(plek vir 3) 16A Spinnaker Drive The Quays 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.04069604541 23.047205552351
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!