Knysna Waterfront Loft

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Knysna Waterfront Loft is 'n selfsorgwoonstel in die Knysna Quays-kompleks in Knysna.

Die woonstel se heerlike bestemming is stapafstand vanaf die bekende Knysna Waterfront waar daar wonderlike restaurante soos 34 degrees South, Chatter's Pizza en Ocean Basket is.

Die 63 m²-ateljeewoonstel is oopplan. Die solder is volledig gemeubileer, die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die leefarea langsaan het 'n gemaklike L-vormige leerbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis het 'n yskassie, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n ketel. Daar is 'n TV in die sitarea.

Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks met 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek. Gaste kan kanoes, fietse of ferries by die Waterfront/Gray-straat huur.

Slaapplek

'n Bespreking by Knysna Waterfront Loft sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knysna Waterfront Loft gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za