LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knysna Wayside Inn | LekkeSlaap
+11

Knysna Wayside Inn

B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Knysna Wayside Inn
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Yvette A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette A
Gesin met tieners

We were welcomed by Bernie - very helpful & friendly guy.

All Covid protocols were observed, friendly staff too. Great breakfast.

Paul W - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W
Saam met vriende

Fantastic service and location.

Great stay. It was as very comfortable and a great location, Would definitely stay again.

Shera-lynn B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shera-lynn B
Besigheidsreis

Fantasties.

Absolute pragtige plekkie met die vriendelikste gasvrou en personeel. As ek weer in Knysna kom is dit die eerste plek waarheen ek gaan. Baie netjies en skoon en ook die lekkerste ontbyt! As ek hulle 6 sterre kon gee, dan sou ek.

Appel E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Appel E
Saam met vriende

Ouwêrelds. Rustig en absolute waarde vir geld.

Ons verblyf hier het my herinner aan my kinderdae se oorslaap in hotel-akkommodasie. Die kamer was ruim en die slaapgeriewe goed. Ons het baie lekker geslaap. Ons ontbyt was voorberei volgens ons persoonlike voorkeure en ons is soos eregaste behandel. Ek sal vir seker die verblyf aanbeveel.

Derick E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Derick E
Saam met vriende

Goeie en vriendelike diens.

Diens was uitstekend. Goed ontvang.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good, friendly service.

Service excellence. Well-received.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nora V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nora V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Ontvangs was vriendelik en kamers was skoon.

Rocky L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocky L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Baie professioneel ontvang en uitstekend geleë.

Glen L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen L
Saam met vriende

Very pleasant stay, well situated with comfortable accommodation and efficient, friendly staff.

Although we did not stay for long, we found the experience very pleasant and great value for money. Staff were efficient, helpful and friendly. Comfortable, clean rooms and a lovely breakfast in the morning.

Rosemarie O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Goed geleë en baie netjies.

Wilma G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plekkie wat 'n mens se hart regtig warm maak.

Knus, gerieflik en 'n lieflike huislike atmosfeer. Wonderlike personeel. Dankie vir die foon wat ek agtergelaat het. Hulle het my oor die foon gekontak en ek het dit op pad terug opgetel. Ontbyt was uitstekend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A real little inn that warms the heart.

Cosy, comfortable and a lovely homely feeling. Staff great. Thank you for my phone that I left behind. I was contacted about my phone and picked it up on my way back. Breakfast was excellent.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ray C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ray C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 'n ervaring wat ek graag in die toekoms sou wou herhaal nie.

Die personeel was akkomoderend en nie wat ek gelees het verwelkomend nie. Ontbyt was alke oggend dieselfde met 'n keuse van 'n omelette of bacon, eiers, tamatie en mushrooms (dieselfde bestanddele). Alhoewel heeltemal voldoende gaan 'n bietjie ekstra moeite om 'n spyskaart af te wissel baie verder. Die kamer was wel skoongemaak, maar oppervlakkig. Die vloere was vuil, die scatter kussings het oliekolle opgehad. Die lakens was skoon, maar die handdoeke, alhoewel daagliks vervang, het 'n snaakse reuk gehad. Daar 's ook geen yskassie in die kamer nie, wat 'n verblyf van 5 dae en langer kan bemoeilik. Die ligging is goed aangesien dit baie naby aan als is en 'n goeie stappie na die Waterfront en Thesen-eiland is. Dus goeie oefening gekry. Die gebou self was baie lawaaierig. Jy kan als hoor wat die mense bo jou doen en elke keer wanneer mense inkom of die gebou verlaat, hoor jy dit. Daar is ook geen onderdak- of koelteparkering vir jou voertuig nie.

Knysna Wayside Inn's terugvoer

Thank you for taking the time to review our establishment. We listen to both positive and negative, and take it seriously. As for the breakfast, English breakfast consist of bacon, eggs, tomorrow toast etc. We offer eggs in four different ways that it can be cooked. We also offer the option to create your own omelette. There is also cereal, fruit salad and a spread of continental. I am sorry you found it boring.

The towels are sent to the off site laundry everyday and are washed ever day. I cannot think what could have caused the smell on your towels.

Thank you again for your comment.

Regards,
Trish.

Knysna Wayside Inn
Lee-ann H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann H

Thank you for a very pleasant stay - definitely to be recommended!!

See stars.

Knysna Wayside Inn's terugvoer

Thank you so much for your comment.

It is greatly appreciated.

Regards,
Trish

Knysna Wayside Inn
Chris C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer (no 2) het uitgekyk oor die plein waar dit maar erg rumoerig was tot vroegoggend, dus min geslaap Vrydagnag.

Die verblyf vir ons doeleindes, letterlik net 'n slaap en ontbyt plek, was goed. Die raserige bure (restaurant en nagklub) kan nie voor die deur van die gastehuis gehelp word nie, maar na 'n dag se aktiwiteit sal mens 'n rustige nag waardeer. Ek sal voorstel dat die ligging wel in die brosjure genoem word. Ontbyt was goed en die diens flink en vriendelik.

Knysna Wayside Inn's terugvoer

Thank you for taking the time to comment on our establishment. As we are in the center of town there is pro's and con's to it. The pro being, very central and in walking distance to everything that Knysna has to offer, and the con being, it is in town.

Kind regards,
Trish.

Knysna Wayside Inn
M'lani B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M'lani B
Enkelreisiger

Super vriendelike mense wat regtig uit hulle pad gegaan het om my 7 nagte soos huis te laat voel.

Ek het 7 nagte by die Wayside Inn gebly terwyl ek op kursus was. Dit was heerlik. Die ontbyt was great!

Knysna Wayside Inn's terugvoer

Thank you so much for the review. We appreciate you taking the time to comment on our establishment.

Kind regards,
Trish

Knysna Wayside Inn
Martin V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel okay vir oornag, maar nie vir langer nie. Nie juis uitspanplek nie.

Trish was ongelooflik behulpsaam en bereid om enige iets te doen om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Daar was niks fout met die verblyf self nie. Al probleem is dat die TV en kaggel in die voorportaal/ontvangsarea is en daar het mense gelê op die enigste bank voor die TV, so dit was nie so nice nie, maar is regso. Die beligting in die kamers - sal goed wees om te sorg dat alle lampe gloeilampe in het en dat alle ligte brand. Die kamer waar my dogters in geslaap het, het net een liggie gehad wat brand. Verder was alles okay. Ideale plek vir oornag as jy iets het om in die dorp te doen, so dit was ideaal vir die Oesterfees, maar nie plek om 'n hele naweek oor te bly as daar nie iets in Knysna aangaan of as jy heeldag binnenshuis moet wees nie.

Hannelize J - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize J
Saam met vriende

Fantasties.

Was baie lekker en baie billik.

Knysna Wayside Inn's terugvoer

Thank you so much.

Trish

Knysna Wayside Inn
Annabella C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabella C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ek sal die blyplek aan gaste aanbeveel as vars en vry.

Knysna Wayside Inn's terugvoer

Thank you so much for the comment.

It is much appreciated.

Regards,
Trish

Knysna Wayside Inn
Kathrin H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kathrin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knysna Wayside Inn was very nice.

Friendly staff.

Knysna Wayside Inn's terugvoer

Thank you for your comment. Much appreciated.

Regards,
Trish

Knysna Wayside Inn
Sugnet W - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sugnet W

Goeie verblyf!

Goeie skoon en vriendelike verblyf.

Knysna Wayside Inn's terugvoer

Thank you so much for taking the time to respond. Much appreciated.

Knysna Wayside Inn
J.t S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J.t S
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly, kamer was lekker warm vir die winterweer buite.

Die plek is lekker sentraal en jy kan sommer stap na winkels toe. Diens was baie goed gewees!

Knysna Wayside Inn's terugvoer

Thank you so much for taking the time to review our establishment.

We look forward to welcoming you back in the near future.

Kind regards,
Trish

Knysna Wayside Inn
Angelique S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

My eerlike opinie: vir die prys, het ons meer verwag.

Dit is vir ons baie om R830 'n nag te betaal vir 2 enkelbedjies (vir 'n getroude paartjie) en die duvet-oortreksels was wit maar was vol vlekke.

Knysna Wayside Inn's terugvoer

Thank you for taking the time to do a review on our accommodation.

Our rates are in line, if not cheaper, than most of the bed and breakfasts in our area.

As for our sheets, we have a severe water problem with the water here in Knysna, and we are trying everything in our power, not to get those marks on our brand new sheets.

Kind regards,
Trish.

Knysna Wayside Inn
Francois D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyf nagte se lekke verblyf op vakansie.

Ons het deel van ons vakansie in Knysna plek bespreek en op die laaste oomblik ook besluit om my ouers ook te nooi om die tyd saam met ons te deel. As gevolg van ons vorige ondervinding met LekkeSlaap het ons weer van hulle diens gebruik gemaak. Wat 'n verrassing om die juweel in Knysna te ontdek. Dit is sentraal geleë binne loop afstand van die sakesentrum. Die eenheid was skoon, netjies en goed uitgelê. Die ontbyt wat ingesluit was, was heel smaaklik en 'n redelike verskeidenheid. Beslis weer 'n besoek werd.

Knysna Wayside Inn's terugvoer

Thank you so much for your review.
It is very much appreciated and we look forward to seeing you back here again in future.

Kind regards,
Trish

Knysna Wayside Inn
Andries G - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries G
Saam met vriende

Aan my behoeftes voldoen as slaapplek voor fietswedren.

Sien gerus die sterre hieronder.

Mario V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario V
Saam met vriende

PERFEK!

Wayside is perfek geleë. Loopafstand van alles. Die gasvrou is puik en baie hulpvaardig. Skoon netjiese kamers. Ontbyt op die stoep was 'n wenner.

Knysna Wayside Inn's terugvoer

Thank you so much for taking the time to do a review on our establishment. Much appreciated.

Hope you return soon.

Regards,
Trish

Knysna Wayside Inn
Lily H - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lily H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice!

Great location to get going to all the shops and buzz of Knysna. A good place to start from.

Knysna Wayside Inn's terugvoer

Thank you so much for taking the time to do a review. We look forward to seeing you back soon.

Regards,
Trish

Knysna Wayside Inn
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Main Straat, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlNGY1YmVhLTQ0ODYtNDA1NC04ZDBlLTMxZjA3ZTRlZWFiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R740  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 48 Main Street Pledge Square 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.034412 23.044527
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!