Opsomming van Resensie
Marianne V - Jan 2021
Gemiddeld
Perfek
Koekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie Marianne, ons waardeer jou terugvoer baie. Ons doel is om altyd 100% gelukkige gaste te hê. Dankie dat julle ons gekies het vir julle oorbly.
Tobie V - Okt 2020
Gemiddeld
Baie netjiese en privaat wegbreek huisie in die noord kaap.
Koekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie Tobie, dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons sien uit na julle volgende kuier!
Chantal H - Jan 2020
Gemiddeld
Wonderlike oase.
Koekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie Chantal.
Anja S - Jul 2019
Gemiddeld
As jy wil afsonder van die res van die wêreld, is dit die ideale plek.
Noddy S - Mrt 2019
Gemiddeld
Wat 'n wonderlike ondervinding.
Lees meerKoekais Guest Farm's terugvoer
Sjoe, baie dankie Noddy! Dit is 'n voorreg om te weet dat julle die verblyf geniet het. Ons sien regtig uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Willie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Rustige bosveldkuierplek.
Koekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie Willie, dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê en ons sien uit na julle volgende oorbly of sommer paar dae!
Rudy En Barbara Goetzee R - Feb 2019
Gemiddeld
Nice.
Koekais Guest Farm's terugvoer
Thank you very much for taking the time to write us a review! We enjoyed hosting you very much and hope to see you again with your future South African visits!
Ian K - Jan 2019
Gemiddeld
Pragtige verblyf as jy die Kalahari besoek.
Koekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie Ian, dit was net 'n plesier om julle hier te he. Alles wat mooi is vir julle vir 2019.
Bernadine K - Sep 2018
Gemiddeld
'n Unieke ervaring waar mens kan ontspan en asem skep.
Lees meerKoekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie Bernadine, dit was vir ons regtig lekker om ons mooi omgewing met julle te kon deel en is baie bly dat julle die verblyf geniet het.
Dawie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netjies en baie skoon, gerieflike boshuis!
Koekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie Dawie, ons hoop om julle weer te sien. Plaasgroete
Sarie V - Apr 2018
Gemiddeld
Nog beter as wat ons verwag het.
Koekais Guest Farm's terugvoer
Beste Sarie,
Baie dankie, ek hoop julle 5 het 'n baie goeie vakansie gehad. Ek is jammer dat julle nie die wildlewe kon geniet nie, julle moet volgende keer vir 'n paar dae kom kuier en dan kom sê hulle dalk vir julle hallo by die gastehuis!
Danie B - Apr 2018
Gemiddeld
'n Juweel in die platteland.
Koekais Guest Farm's terugvoer
Danie, baie dankie dat julle ons gekies het vir julle oorbly en ons hoop om julle weer te sien. Mooi bly!
Ryza S - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie netjiese, luukse en ruim verblyf in die bos.
Koekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie Ryza, dit is so lekker om die mooi natuur met ons gaste te kan deel en opnuut self ook weer die omgewing en alles wat mooi is te waardeer. Ons hoop om julle weer te sien!
Magdalena O - Okt 2017
Gemiddeld
Besonders, rustig en pragtig!
Koekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie Magdalena, dit was regtig 'n plesier om julle hier te he! Ek is jammer dat die skielike koue front julle so onkant betrap het! Ons sien regtig uit na julle volgende kuier!
Betsie M - Sep 2017
Gemiddeld
Ongelooflik lekker.
Lees meerKoekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie Betsie, dit was regtig 'n voorreg om jou hier te hê en dankie dat ons ook by jou nuwe dinge kon leer oor die natuur hier by ons met al jou kennis daaroor. Ons sien uit na jou volgende kuier!
Mark M - Aug 2017
Gemiddeld
Stukkie hemel.
Koekais Guest Farm's terugvoer
Dit is vir ons baie goed vir die voorreg om in die natuur te kan bly, en van vooraf te waardeer deur die oë van gaste soos julle. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Robert J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid en smaakvolle afwerking is van hoogstaande gehalte.
Koekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie. Dit was regtig 'n voorreg om julle hier te ontvang en ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Leon S - Mei 2017
Gemiddeld
Uitstekend.
Koekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie Leon, julle was sulke maklike gaste en ons sal julle ook enige tyd aanbeveel.
Manda B - Mei 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Koekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie, dit maak ons harte warm om sulke kommentaar te kry. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie hier.
Daan V - Mrt 2017
Gemiddeld
Indrukwekkend - die omgewing, die fasiliteit en die mense!
Koekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie Daan! Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te kon huisves en ons sien uit na julle volgende besoek!
Jarries V - Mrt 2017
Gemiddeld
Besonderse Kalahari verblyf op pad na Keimoes.
Koekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie Jarries, dit is altyd 'n voorreg om sulke oulike gaste te ontvang.
Chris H - Jan 2017
Gemiddeld
Great place to relax.
Lees meerKoekais Guest Farm's terugvoer
Thank you Chris, it was a pleasure having you here. We appreciate that you chose us for your central accommodation while exploring this part of the Northern Cape. We would have gladly assisted you if we knew you had a problem connecting.
Pieter S - Des 2016
Gemiddeld
Dis 'n ware juweel in die Kalahari en rustiger sal jy nêrens kry nie. Die huis en braaiplek is werklik goed toegerus en ons sal volgende keer langer as net 1 nag bly.
Koekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie Pieter, ons waardeer julle terugvoer en sien uit na julle volgende kuiertjie!
Velka L - Nov 2016
Gemiddeld
Absoluut onoortreflik!
Koekais Guest Farm's terugvoer
Baie dankie Velka! Dit was ook 'n voorreg om jou hier te kon hê!
Anna B - Mei 2016
Gemiddeld
Relax in nature and luxury.
Koekais Guest Farm's terugvoer
Thank you Annelise, it was a pleasure having you here!
Laura H - Okt 2015
Gemiddeld
Heerlike rustige verblyf in die pragtigste huis denkbaar. Hier kan mens rus en vrede ervaar en jouself weer vind!!
Lees meerJenny S - Des 2014
Gemiddeld
Ons was aangenaam verras en beveel Koekais enige tyd aan.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koekais, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom