Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koekeloer Selfsorg Eenhede

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Coert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Koekeloer Selfsorg Eenhede
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Garth H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fabulous with two wonderful hosts.

Our stay was absolutely fabulous. I cannot compliment the owner and his mother enough on their friendliness and hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Dit was besonder aangenaam om by ons vriendelike gasheer te bly. Die eenheid is klein, maar kompak en uitstekend toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Dit is besonder smaakvol gemeubileer en getuig van sy fyn sin vir die estetiese. Die lugreëling was 'n lewensredder en die lêstoele op die stoepie is heerlike 'n bonus. Die dammetjie is 'n welkome lafenis vir die Karoo-hitte. Ons sal definitief graag weer tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jose R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose R
Gesin met tieners

Rustig stil en sielswarm.

Ons altwee eenhede bespreek vir ons familie en dit was so rustig en stil. Plek is baie mooi en Coert was 'n uitstekende gasheer. Die Boma in die aand is baie mooi vir 'n gesellige kuier. Al die eenhede was perfek en mooi. Geriewe is perfek. Sal die plek 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Fantasties, sal altyd weer by Koekeloer bly! het so moeite gedoen met ons! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer

Dit was baie lekker om jou by Koekeloer te hê. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Koekeloer Selfsorg Eenhede
Denise H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unique and comfortable- just perfect!

I can highly recommend such a lovely stay. The accommodation is beautiful, thoughtful, hospitable and comfortable. Our host provided everything and more, from a welcoming sherry to filter coffee. Load shedding alternatives are in place. Koekeloer is situated centrally in Nieu-Bethesda to afford a true Karoo experience. Everything is within easy strolling and exploring distance. We enjoyed the cool patio and garden late afternoon. We will definitely visit again for an extended stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer

Good day Denise, thank you for the beautiful review, much appreciated. It was such a pleasure to host you at Koekeloer. Looking forward to your next stay!

Kind regards, Coert

Koekeloer Selfsorg Eenhede
Henk F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi, rustig, vriendelikste mense, oase!

Wat 'n lekker verrassing was Koekeloer nie gewees nie. Dit is 'n pragtige plek. Baie smaakvol versier. Ons gasheer was baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om die twee dae wat ons daar gebly het, so gerieflik moontlik te maak. Lekker was die koue water in die yskas, die lekkertjies langs die bed. Die pragtige badkamer met stort en bad. En die afkoel in die swembad was so lekker op die warm dag met ons aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and comfortable.

Absolutely amazing! Coert went out of his way to make sure we were comfortable and had everything we needed. His attention to detail is nothing less than impressive! We wanted fresh homemade bread on a Sunday afternoon and couldn't find any anywhere. When we asked Coert if he knew where we could buy a loaf, he arranged with somebody he knew to bake a loaf for us. We were very comfortable and enjoyed a most relaxing visit. We will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer

It was great to host you at Koekeloer. It is so amazing to see guests enjoy every moment and experience all the beauty our village has to offer. Looking forward to your next stay.

Koekeloer Selfsorg Eenhede
Willie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige dorpie om te oornag. Boma braai iets besonders.

Heerlike oornag verblyf gehad. Boma braai laat mens dink aan die Ou Kalahari waar ek gebore is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal volgende keer 2 aande bly.

Goed ingerig en baie moeite met detail. Lekker sentraal om die dorpie per voet te verken. Heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

’n Onverwagte reënbui het ons besoek spesiaal gemaak. Beurtkrag was nie ’n probleem nie met solar beligting en warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect breakaway.

Peaceful, restful, great to just unwind and/or go out at night or in the morning and mingle with the locals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you for your review, Paul Crawford. It was great having you here. Looking forward to your next visit.

Regards, Coert

Koekeloer Selfsorg Eenhede
Andy V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Coert laat sy gaste tuis voel. Geriewe is skoon en netjies met 'n warm atmosfeer.

Ons hou van die egtheid en vriendelike atmosfeer. Dit voel soos kuier en nie net 'n oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Florence S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florence S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlike verblyf, skoon en keurig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Home away from home" ervaring.

Kon regtig nie vir beter gevra het nie. Die eenheid was goed toegerus met alles wat mens aan kan dink en nodig kry. Daar is voorsiening gemaak vir voldoende muurproppe, lugversorging, alle kombuis toebehore, privaat en veilige parkering, ens. Dit is soos "home away from home". Coert is 'n uitstekende gasheer. Hy het uit sy pad gegaan om die verblyf so aangenaam moontlik te maak. Hy het ons vergesel na 'n uitkykpunt waar ons die hele dorpie se skoonheid kon ervaar. Vandat ons daar gearriveer het, het hy seker gemaak ons kom niks kort nie. Ons is gereelde reisigers en ek kan Koekeloer met sekerheid aanbeveel. Ons sal vir seker nie verder soek na akkommodasie as ons in daardie omgewing is nie. Sien julle weer! Sakkie en Zelda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n groot plesier om jul by Koekeloer Selfsorg Eenhede te kon hê. Sien uit na jul volgende besoek. Vriendelike groete, Coert

Koekeloer Selfsorg Eenhede
Maria B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing cottage.

Everything was perfect We will definitely see them again and again. Thank you Coert.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you, it was great hosting you at Koekeloer Selfcatering Cottages. Looking forward to your next visit! Regards

Koekeloer Selfsorg Eenhede
Driekie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie D
Saam met vriende

Beste waarde vir geld!

Aandag aan fyn detail orals deur die vertrekke. Beste kwaliteit huisware! Snoesige dik, wit handdoeke. Dankie vir die elektriese kombers en lugversorging - so lekker in die winter! 'n Juweel in die dorp!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great place for an overnight.

Well located in the middle of town. Thanks Coert we will return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant atmosphere.

Everything we needed was there and the owner and his staff were welcoming and attentive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gasvry.

Vir ons wat uit die stad uit kom, is dit heerlik om so gasvry op die platteland ontvang te word. Die kamer met en suite is baie netjies en privaat. Dankie dat jy so ‘n goeie gasheer was Coert! Dis die detail wat die verskil maak, soos byvoorbeeld die kraffie met sjerrie wat ek so geniet het na ‘n lang dag op die pad. Ons sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer

Dit was baie lekker om julle hier te hê Martin. Dankie vir die mooi resensie. Sien uit om julle weer te sien.

Koekeloer Selfsorg Eenhede
Vincent S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience as first time visitor.

Coert takes the accommodation experience to the next level. Not only the attention to detail and tasteful design and choice of decor but also his natural customer engagement style makes this a first choice when searching for top-class accommodation. Any person wanting to venture into providing self-service accommodation as a business would be well advised to spend some time here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you for the beautiful review Vincent, it was such a pleasure having you stay at Koekeloer Self-catering units, we look forward to your next visit, was amazing to host you.

Kind regards, Coert

Koekeloer Selfsorg Eenhede
Arnold O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Everything was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you, Arnold. It was great having you here. Looking forward to your next stay. Kind regards, Coert

Koekeloer Selfsorg Eenhede
Juanita F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels!

'n Paar dae voor ons aankoms het Nieu-Bethesda die ergste vloed in 50 jaar beleef. Coert het aangebied dat ons kon kanselleer want dit was chaos tussen vloedskade, beurtkrag en waterprobleme. Ons het egter steeds gegaan en dit was so die moeite werd! Coert is 'n uitstekende gasheer en alles was net netjies en op hulle plek. Ons plek was pragtig gemeubileer en baie privaat. Ons het heerlik gebly en sal Coert beslis aanbeveel en ook weer daar bly. Dis die aandag aan detail en puik gasvrygeid wat die verskil maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Juanita. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Hoop om julle gou weer te kan verwelkom. Groete. Coert

Koekeloer Selfsorg Eenhede
Natalie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute bliss.

Koekeloer is a gorgeous self-catering establishment. No attention to detail is spared and we wanted for nothing. The establishment is well situated and allows one to take in the uniqueness of the town as the people and animals pass by. Coert was an amazing host and is a great ambassador for the village.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you for the beautiful review Natalie. It was great welcoming youto Koekeloer Self-catering units. So happy to know that you enjoyed our stay! Looking forward to your next stay.

Kind regards, Coert

Koekeloer Selfsorg Eenhede
Elize F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay.

We stayed in kothuis 2 which is a newly renovated comfortable cottage for two people. There is a well-equipped kitchenette and spacious bathroom. The air conditioner in the room is an absolute bonus for cold winter nights in Nieu-Bethesda. Thank you Coert for your wonderful hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer

Goeie more Elize,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was baie lekker om jul as gaste by Koekeloer Selfsorg Eenhede te hê. Hoop om jul gou weer hier te kan verwelkom!
Vriendelike groete,
Coert

Koekeloer Selfsorg Eenhede
Lynette C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic. Super host.

Lovely place close to all in the little town. Tee cottage takes you back in time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R985
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R985
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R985
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hudson-straat 229, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA350ceb8760d27d7a976dd13986841e252e440656a62b6c7d740699eee4e214c1813b1fbedecc104ca63d202fe0d081e08594?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R985 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 229 Hudson Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.86655054974 24.554226436246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem