Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koekemakranka

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob De Goede-straat 23, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Koekemakranka bied vakansie- of naweekverblyf vir 4 gaste in Jacobsbaai.

Dié kothuis het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n TV is beskikbaar in die sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, en 'n stofie met 'n oondjie. Die eetarea het sitplek vir 4.

'n Weber-braai en parkeerplek is beskikbaar.

Jacobsbaai bied tientalle doendinge, soos watersport, voëlkyk, voetslaanroetes en duin-ritte. Dis ook 'n gewilde plek om walvisse te kyk en in die blomseisoen is dié area oortrek met verskeie veldblomme.

Slaapplek

’n Bespreking by Koekemakranka sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Koekemakranka
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 6

Ligging

  • Jacob De Goede-straat 23, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koekemakranka het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob De Goede-straat 23, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af627d370c3b905448759b37282384142eb966d2bd3fa9ed57f6f21ac4c9ac4a3a61d008cb2833529da2009dfac0a9ce580?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 23 Jacob De Goede Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.967080462666 17.887630462646
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem