Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koetsiershuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveld-straat 15, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Koetsiershuis is 'n gerestoureerde, moderne eenslaapkamerwoonstel in 'n historiese monument in die ou deel van Stellenbosch en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of ouers wat hul kinders besoek.

Die oopplan-woonstel is op die eerste verdieping en word bereik via trappe. Die woonstel het vensters met dubbelglas wat dit klankdig maak en beskik oor lugversorging, 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.

Gaste kan maaltye rondom die eetkamertafel geniet of ontspan in die sitkamer wat 'n TV met volledige DStv het. Die leefarea lei na die balkon wat uitkyk oor die dorp. Onderdakparkeerplek is beskikbaar en die woonstel het 'n alarmstelsel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Koetsiershuis is 300 m vanaf Eikestad Mall en 700 m vanaf die Universiteit van Stellenbosch. Stellenbosch bied verskeie verskeie restaurante, wynlandgoed en kelders. Daar is ook verskeie doendinge in die area, soos bergfietsry, stap en voetslaan. Gaste kan by die Mooiberg Padstal aarbeie pluk en die Giraffe House, Eagle Encounters South Africa en Jonkershoek Natuurreservaat besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Koetsiershuis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Koetsiershuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Cila Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 7

Ligging

  • Ryneveld-straat 15, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koetsiershuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveld-straat 15, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGkyxfdKEiuHtkhAn9W6ukhDfLvemyrXvW8amE6I1b4w5jImqMU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 15 Ryneveld Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.937445335826 18.862809240818
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem