Koffer en Katel
Opsomming van Resensie
Maria G - Mei 2022
Gemiddeld
Goeie ligging tussen Roodepoort en Randfontein. Vriendelike diens.
Minharda B - Mei 2022
Gemiddeld
Ek en my man het verskriklik lekker gebly in hierdie eenheid. Dit was netjies. Ek kon my worshondjie saamvat. Hy het te lekker rondgeloop in die ruim tuin area. Regte plaasopset met ganse en hoenders. Te lekker, ek het regtig tuis gevoel. Louise, die gasvrou, is baie vriendelik en hulpvaardig. Al wat gekort het is 'n hangrakkie in die stort om alles op te pak. Beddegoed en handdoeke was heerlik vars en het lekker geruik. Hulle het elke dag baie mooi skoon gemaak en die eenheid was altyd lekker skoon.
Louisa C - Mei 2022
Gemiddeld
Rustig en netjies Vir 'n vinnige oorslaapkuier by familie.
Patrick P - Mrt 2022
Gemiddeld
Home away from home.
Koffer en Katel se terugvoer
Thank you Patrick.we look forward in hosting you again
Marieta B - Mrt 2022
Gemiddeld
Ons was baie gasvry verwelkom.
Koffer en Katel se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier.Hoop om julle gou weer te ontvang
Groete
Kôffer en Katel
Wim W - Jan 2020
Gemiddeld
Gerieflike oornagverblyf.
Koffer en Katel se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Bly julle het lekker gekuier.
Groete
Koffer en Katel.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Engelbrechtstraat 9, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom