LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Koffer en Katel | LekkeSlaap
+42

Koffer en Katel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Engelbrechtstraat 9, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Koffer en Katel is in Krugersdorp en bied gehalteverblyf naby verskeie winkelsentrums, restaurante, skole en hospitale.

Die eerste selfsorgeenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, gasoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Dié eenheid het ook 'n TV met Netflix en 2 gemaklike stoele.

Die tweede selfsorgeenheid beskik oor 'n 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in beide kamers en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is ingerig met 'n gasstoof, gasoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dié eenheid het ook 'n sitkamer met 'n TV met Netflix.

Die gastekamer is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Daar is ook 'n sitkamer, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met Netflix in die kamer.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Koffer en Katel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Engelbrechtstraat 9, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Koffer en Katel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Engelbrechtstraat 9, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e9bc0805363183efad79970445b58a0de3fe656de15bb3212c9a309db61096f8b0e129e5a34b51c2d4710feaafa728fd3a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 9 Engelbrecht Street Oatlands 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.097065068155 27.739337016427
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem