Kleinmond Akkommodasie by Koffie and Katel | LekkeSlaap
+5

Koffie and Katel

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelboomlaan 18 , Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Koffie en Katel is in Kleinmond aan die Wes-Kaap se Suidkus geleë. Dié dorpie bied verskeie restaurante en doendinge en die eiendom is stapafstand van die strand af.

Dié ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisarea is toegerus vir basiese selfsorg met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n klein etenstafeltjie met 3 stoele.

Die woonstel het veilige parkeerplek en 'n privaat ingang. Dit is net 5 minute se stap van die strand en winkels af.

Slaapplek

’n Bespreking by Koffie and Katel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Koffie and Katel
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Amandelboomlaan 18 , Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koffie and Katel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelboomlaan 18 , Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0MGNhMjI4LWQ4MjItNDZjMy1hMGNhLTQyOWE0NjVhMTg5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 18 Amandelboom Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -34.338180644282 19.035840131283
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za