Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koi Liv Inn

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Juan-Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Koi Liv Inn
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Joggie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joggie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly sal weer gebruik maak.

Het net een nag oorgeslaap. Baie lekker gebly. Sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good area but staff need training.

I had to go in search of someone to give us a key. The same when my children arrived. I had asked for their keys and was told they would be in the doors of their rooms but they were not and the lady on duty knew nothing about the arrivals and did not know where the keys were. She eventually found them. Room 1 is very near the front door, dining room and a table in front of the window where people sit. Can be very noisy. Also only has one bedside table so a problem when I wanted to read but my hubby wanted to sleep. In room 11, the bed is collapsed in the middle and the ceiling above the shower is full of mould. Also only one bedside table and no bedside lamps. Needs attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons was 'n groot groep mense. Alles was tot ons beskikking. Daar moet dalk net aandag gegee word aan die lapa se skuifdeur. Heelwat mense het in dié deur vasgeloop en kon ernstig seergekry het, asook aan sekere woonstelle se waterstelsels. die drukking was laag en soms nie warm water nie, maar dit kan ook wees a.g.v. beurtkrag. Oor die algemeen het ons lekker gebly. Sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koi Liv Inn se terugvoer

Hi Charlotte,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal n groter plakker op die deur sit, want ek kan sien hoe die plakker op die deur gemis kan word.

Baie bly julle het lekker gebly!

Koi Liv Inn
Adeline S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adeline S

Was rustig en netjies.

Verblyf was netjies en voldoende vir 'n aandjie se oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boshoff D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boshoff D

Baie lekker.

Baie lekker, netjies, gasvry en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia B
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Baie vriendelike diens en bereid om met enige iets te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koi Liv Inn se terugvoer

Baie Dankie Cynthia!

Koi Liv Inn
Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, rustig en veilig.

Ons verblyf was heerlik. Sal beslis die plek aanbeveel vir enige iemand. Die plek is baie netjies en skoon. Baie, baie veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koi Liv Inn se terugvoer

Baie Dankie Pieter!

Koi Liv Inn
Lizette J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Hulle kan dalk lampie of in kamers sit vir die loadshedding. Verder alles 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel P
Enkelreisiger

Behulpsaam, vriendelik.

Baie mooi, skoon kamers, gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan V
Saam met vriende

Baie veilig.

Waarde vir geld. Sal beslis weer daar woon as ek weer Johannesburg toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan V
Saam met vriende

Waarde vir geld baie veilig.

Naby aan alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie vriendelike eienaars en baie netjiese kamers. Baie lekker gekuier daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie R
Gesin met tieners

Le-Anne het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Ons kamer was baie netjies en het al die nodige geriewe gehad wat ons benodig het vir 'n wonderlike oornag. Die ontbyt was baie lekker en voorwaar vullend vir 'n besige dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chontel C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chontel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing. Peaceful, private and the hosts made us feel at home.

I highly recommend Koi Liv Inn and we will most definitely be visiting again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos G
Besigheidsreis

Daar was wel 'n paar dinge wat gepla het, maar die diens was goed, en die ligging is goed (vir my behoeftes).

Wat pla is die feit dat daar nie 'n oppervlakte is waar ek kan sit en werk in die aand nie. Die kamers word nie gediens tydens die verblyf nie, wat nie 'n probleem behoort te wees nie, maar daar is nie opwasseep of vadoeke nie, wat beteken dat ek my gesig handdoek moes gebruik om bekers, ens af te droog. Daar is ook nie skottelgoed seep nie. Ek het gelukkig nie borde gebruik nie, maar dit sou 'n probleem gewees het indien ek dit wel gebruik het. Ek het ook geen fasiliteit gehad om kos warm te maak nie, dus het ek die tweede aan liewer in 'n restaurant gaan eet. Ek kon ook nie konnekteer met die WiFi nie, alhoewel dit dalk nie 'n normale probleem is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koi Liv Inn se terugvoer

Hi Koos

Ek is jammer dat jou ondervinding nie lekker was nie. Gewoonlik is dit nie die geval nie.
Indien jy enige probleme ervaar het, sou ek graag gehelp het met enige iets wat skort.

Ek sal ook 'n punt daarvan maak om ons Aanlyn Bestuurder te kontak oor die eenheid beskrywing, want op ons kamers noem ons wel wat ons aanbied per eenheid.

Die kamers word elke dag gediens, ek dink net daar is 'n miskommunikasie gewees tussen my personeel en u. Hulle moes vir u vra met inklok, of u 'n skoonmaak diens wil he of nie.

Ek vra nederig omverskoning vir jou ervaring.

Ons sal dit graag wil regmaak as daar ooit 'n geleentheid is.

Groete
Le-Anne

Koi Liv Inn
Cobus M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus M
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Ek het die kuier baie geniet een van die beste dele van my naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koi Liv Inn se terugvoer

Baie dankie Cobus.

Koi Liv Inn
Natlie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natlie C

Pleasant.

It was really a very nice place. But at about 11 pm loud music and singing started till about 2am the next morning. This would be one reason I would not recommend Koi Liv Inn to a friend. I think there should be no noise after 10pm when you are in a guest house. I think the guest house is close to their house, so I was not sure if it was them having a house party or if it was their neighbours. One very big positive was that the lady, whom I think is the owner, came to fetch me to show me the way as I got lost. She is very kind and polite. She even asked if we needed anything to eat when I told her I am too scared to try and go out and find a takeaway place for dinner. I think if they could just look at the late noise levels, this place will be ideal for any traveller.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koi Liv Inn se terugvoer

Hi Natlie
I am happy to hear that you think Koi Liv Inn is a very nice place. My sincerest apologies on behalf of the neighbours.
Unfortunately because it is a residential area you will find sometimes youngsters in the area take chances and enjoy themselves a little too loudly. Even thou we didn’t hear them ourselves on our side. It is so that sound travels differently.
As we are still new to the area and we don’t know about the noise levels for our guests ( until someone notifies us) we have to deal with the feedback.
I woul have been more than happy to sort out any issues and contacted the neighborhood group to get the noise levels down.
Our guests have never felt unsafe or at risk in the area. We are also situated in Upper Bedfordview which does mean a safer stay for our guests.
We hope that should there be a next time, you will have a more pleasant experience.
Sincere apologies & Warm Regards
Le-Anne

Koi Liv Inn
William S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, goeie atmosfeer.

Ek wil net sê die personeel by Koi Liv Inn is van die beste. Vriendelik, hulpvaardig en baie proffessioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koi Liv Inn se terugvoer

Baie Dankie vir die mooi terugvoer!
Julle was fantastiese en vriendelike gaste. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom.

Koi Liv Inn
Gilda M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideally situated.

Stayed for access to Dis-Chem Half Marathon- perfectly situated. Clean and exceptional value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allen-weg 8A, Bedfordview, Germiston, 2008, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb94d38d09c75f7eb411aedd4e0872654b4c8b5c8765981e3b28d3797ca71b37f30983a6df44665cb90dcaf3e86eed17f791?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 8A Allen Road Bedfordview 2008 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.180462159974 28.147763082692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem