LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kokanje | LekkeSlaap
+57

Kokanje

7 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Sep 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Suidstraat 20, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 R1 920 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kokanje bied verblyf in Struisbaai. Die dorp het een van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond en is bekend vir wit vissershuise, kleurvolle bote, 'n hawe en kusbekoring.

Die dubbelverdieping het pragtige uitsigte oor die kus en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n uitsig oor die see vanaf die balkon. Daar is 3 slaapkamers op die onderste verdieping, waarvan 2 'n dubbelbed het n die derde 2 enkelbeddens het. Die slaapkamers op die onderste verdieping lei na 'n stoep en gebruik 'n gedeelde badkamer met 'n stort en bad. Die huis lei na 'n motorhuis met 2 stapelbeddens wat beskikbaar is teen 'n ekstra koste.

Daar is 'n ruim oopplan-kombuis op die boonste verdieping wat volledig toegerus is om aan die selfsorgbehoeftes van gaste te voorsien en daar is 'n kombuisie wat goed toegerus is op die onderste verdieping. Die sitkamer op die boonste verdieping het 'n TV met toegang tot DStv, DVD, braaigeriewe binne en op 'n balkon met lieflike see-uitsigte.

Ander geriewe sluit 'n braai-area, visskoonmaaktafel, eetareas buite, 'n waskamer, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Slaapplek

’n Bespreking by Kokanje sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Kokanje
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg Suidstraat 20, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kokanje het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 400
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 8)
was R2 400
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Suidstraat 20, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALH5M8X3DwuVmKdC8XqdvGVe7fbvLpf8DdLH397I6OPCdFG2Wbs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 400, nou Vanaf R1 920  per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 20 Kusweg Suid Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.804324583354 20.062225411045
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!