Kol-In selfsorg eenheid

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kol-In selfsorg eenheid bied verblyf in die stil dorpie, Prieska in die Noord-Kaap se Bo-Karoo. Die dorpie lê tussen die Doornberge en die Oranjerivier.

Dié ateljeewoonstel bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 'n slaaparea, badkamer en 'n kombuis. Die woonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed, kasplek en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n oondjie, tweeplaatstofie, broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek en WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Kol-In selfsorg eenheid sluit in:

1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kol-In Selfsorg Eenheid gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za