Perlemoenbaai Akkommodasie by Kolgans 39 | LekkeSlaap
+18

Kolgans 39

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 39, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kolgans 39 is 'n dubbelverdiepinghuis in Perlemoenbaai, stapafstand van die see af en 12 minute se stap vanaf Stanfords Cove. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is ook maklik bereikbaar.

Die hoofslaapkamer onder het 'n dubbelbed en 'n en suite-kamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n enkelbed. Dié 2 kamers is bo en deel die gesinsbadkamer. Albei badkamers het 'n bad, stort en toilet.

Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan en op die onderste verdieping. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en 'n yskas-vrieskas en langsaan is 'n opwasarea met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. 'n Gastetoilet en binnebraai is ook op dié verdieping beskikbaar.

Daar is braaigeriewe op die stoep en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Kolgans 39 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Kolgans 39
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kolgansstraat 39, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kolgans 39 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 39, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABsHb9AH9aVvRdMoct3jlXGILMeJpbSwzg3KppLM8YnLqoPWjJY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 39 Kolgans Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.575241875208 19.351531296959
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za