Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolobe Luxury Safari Tent

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Coert Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Kolobe Luxury Safari Tent
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cindy M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel van 'n plekkie, en 'n mens kan net lekker ontspan!

Ons het heerlik gebly, so 'n pragtige plekkie in die middel van die bosveld! Privaat en baie stil. Definitief die moeite werd om vir die akkommodasie te gaan kuier! 'n Mens kyk bosveld TV met al die diere wat die watergat besoek en die hot tub is 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Ek is dankbaar ons gaan julle weer sien. Dankie! En maak so asb?

Kolobe Luxury Safari Tent
Selma V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese boswegbreek.

Die tent is gerieflik ingerig met alles wat jy benodig. Dis 'n voëlkykers paradys! Sundowners op die dek terwyl die diere kom water drink was prentjiemooi. Ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Bly om te sien julle gaan ons weer besoek.

Kolobe Luxury Safari Tent
Jeanne P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese wegbreek plekkie sonder gelyke.

Kolobe Safari Tent is 'n pragtige rustige plekkie langs 'n waterpoel waar diere deur die dag kom drink. Plek waar jy rus vir jou siel vind. Ons het lekker gebly en die hot tub was 'n wenner, saam met die vuurtjie, 'n glasie wyn en die omringende natuur. Dit kan nie beter nie. Dankie vir jou hulp en ondersteuning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Kolobe Luxury Safari Tent
Justin M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit was ongelooflik lekker. Dit is so stil en rustig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek! Hoop om jul gou weer te sien.

Kolobe Luxury Safari Tent
Alicia S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely well equipped and comfortable with an abundance of wildlife! Romantic!

Incredible bush stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Thanks a lot for your feedback and support. Please join us again.

Kolobe Luxury Safari Tent
Monica H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend in die natuur.

Baie lekker gekuier dankie. Sal weer kom. Pragtige diere. Plekkie is goed versorg. Net wat mens nodig vir naweek wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Dankie vir jul besoek. Doen asb. gou weer so.

Kolobe Luxury Safari Tent
Jay F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie lekker naweek wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Bly jul is tevrede.

Kolobe Luxury Safari Tent
Gabriela F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriela F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

The stay was amazing and very tranquil. I would definitely go again. Seeing the animals every morning was really a different experience, and the privacy was to die for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Thanks a lot. Hope to have you back soon.

Kolobe Luxury Safari Tent
Leandri K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bos wegbreek.

Die tent is baie goed ingerig met alles wat jy nodig kan kry. Netjies en goeie diens! Rustige bosverblyf wat uitkyk oor 'n watergat met baie dierspesies wat die water besoek. Beslis die besoek werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Leandri, ons wag vir jul volgende besoek asb.

Kolobe Luxury Safari Tent
Tamzyn D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamzyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A truly wonderful stay!

Kolobe is beautiful. Definitely money well spent. The luxury tent's location is perfect for unwinding and relaxing. Plenty of wild animals visited the watering hole, which is located right by the tent's wooden deck. The woodfired hot tub was a lovely bonus! 10/10 would recommend! Coert was professional and friendly to deal with, and Werner made sure we were comfortable throughout our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Dankie baie en dankie dat jul sommer dadelik weer bespreek. Sien uit om jul weer te ontvang, die keer bietjie langer.

Kolobe Luxury Safari Tent
Marie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike bosveldwegbreek.

Sjoe, ons het op die veranda gesit en die diere wat kom water drink het by die dam op ons voorstoep besigtig. Wat 'n belewenis. Ons is gasvry ontvang, en het voorwaar lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Baie dankie vir die deel van jou opinie.
Dankbaar dat julle tevrede is met jul besoek. Kan nie wag om jul weer te ontvang nie.

Kolobe Luxury Safari Tent
Bongiwe M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bongiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful

We had an absolutely amazing stay with my partner and 2-year-old daughter. The tent is clean and located right next to a dam where we got to see the animals quench their thirst. One thing I thoroughly enjoyed was how peaceful it was and the "no TV" set up in the tent is ideal to unwind and bond with whoever it is you take with you. The only downfall was of course the cold, which of course the tent adapts to any temperature at the time, so it did get pretty nippy but the tent offers electric blankets, which kept us warm. I'd definitely return in spring or summer. Hospitality was great and we felt at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Thanks for the feedback.

Kolobe Luxury Safari Tent
Pierre V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, romanties, rustig, sielskos, privaat.

Wat 'n wonderlike plekkie om te bly. Die foto's is baie swakker as wat jy kry. Die plekkie is privaat, volledig toegerus met alles en meer wat jy kan nodig kry. Die eenheid was skoon en netjies met handdoeke vir stort en die warm bad. Dit was heerlik om op die dek te sit en braai, en die diere om jou te sien inkom en water drink (vat 'n lekker skerp flits saam). Die paddakoor het ook vir vermaak gesorg. Daar is 'n teerpad tot by die plaaspad, en dan is dit so +- 1 km goeie grondpad tot by die ingang. Ons sal verseker weer gaan uitspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Fantasties om te hoor dat dit 'n goeie besoek was.
Dit is ons plesier. Versprei asb. die woord en bederf ons asb. met nog 'n besoek.

Kolobe Luxury Safari Tent
Riaan D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opsy, baie gerieflik, dek, uitsig, wilde bokke en voëls, sterre tot wie-weet-waar, Jacuzzi, wyntjie. Wat meer wil jy hê?

Baie gerieflike, goed toegeruste eenkant-tent en pragtige houtdek. Lekker gerus en sal weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering.

Kolobe Luxury Safari Tent
Sonja V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met vriende

Delightful spot with four-legged visitors at the watering hole and feeding crib, melodic bird and frog choruses.

Friendly service, peaceful and private, well-stocked and comfortable - could not have asked for a better escape from the city! Will definitely be back - missed out on the game viewing on Quadbike. comfortable and well-equipped accommodation and a delightful hot tub - ideal to recharge and relax!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Thanks a lot, Sonja, your feedback is so important to us. Please come back for the quadbike game drive, it's fabulous, I promise you.
Looking forward to another visit.

Kolobe Luxury Safari Tent
Herman V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Tent is goed ingerig met als wat jy nodig mag hê, skoon en netjies. Die "hot tub" was 'n wenner in die reënerige weer, die wildkyk op die quad bikes was lekker, dankie Nico vir jou gasvryheid. Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Dankie Herman, lekker om van jou te hoor, waardeer jou opinie.
Sal lekker wees om jul terug te hê vir nog 'n besoek.

Kolobe Luxury Safari Tent
Miquila G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miquila G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons het die naweek vreeslik baie geniet! Die natuur is pragtig, die tent is netjies en goed ingerig en die warm bad was 'n treffer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit baie. Kom kuier gou weer vir ons asb.

Kolobe Luxury Safari Tent
Dewet L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese opset en alles wat mens benodig vir 'n great naweek.

Gasvryheid uit die boonste rakke. Verblyf en rustigheid uit die boonste rakke. Eenvoudig net geen klagtes of iets wat sleg was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Was n plesier om jul as gaste te gehad het, ons sien uit na nog n besoek van julle. Voorspoed op julle pad en waardeer jul opinie.

Kolobe Luxury Safari Tent
Jaen S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Sal dit aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Dankie baie vir die aanbeveling.

Kolobe Luxury Safari Tent
John N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John N
Gesin met tieners

Super fantasties.

Kolobe is 'n fantastiese wegbreek plek vir 'n paartjie of 3 mense. Baie netjies met alles wat jy nodig het, baie wild en die hot tub, die beste. Die vriendelikste diens van Nico, dankie baie vir die wildrit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Baie bly julle is teverede met julle besoek, dankie daarvoor.

Kolobe Luxury Safari Tent
Carmia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike herinnering.

Verloof geraak Oukersaand op die dek en kon nie vir 'n beter plek vra waar dit kon gebeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Geluk met jul verlowing en dankie dat jul ons uitgekies het vir die plek. Jul sal Kolobe vir altyd onthou.

Kolobe Luxury Safari Tent
Jenet B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil.

Lovely breakaway close to the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Dankie vir jou besoek. Ja, dis naby en ons hoop om julle gou weer te sien.

Kolobe Luxury Safari Tent
Michelle M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig, die mense was vriendelik. Die sonsondergang was mooi.

As jy op soek is na 'n rustige wegbreek weg van almal af, veilig in die bosveld met 'n asemrowende uitsig oor die bosveld, is Kolobe Safari tents sonder twyfel die regte plek om na te gaan. Hierdie pragtige sonsondergange, wilde diere wat by die watergat voor die dek kom drink. Jy kan in die hot tub lê tot laat in die nag en 'n vuurtjie maak vir 'n lekker atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle kon jul besoek aan ons geniet, kom asb gou weer terug.

Kolobe Luxury Safari Tent
Celiane V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celiane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike bosveldwegbreek.

Kolobe Luxury Safari Tent is die perfekte wegbreek om te rus, omsingel met die pragtige natuurgeluide, uitgestrek in die heerlike verhitte Jacuzzi of langs die bosveldvuur. Selfs reënerige dae was heerlik. Ons het uitstekende diens ontvang en heerlik gekuier. Ons sal beslis weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Ons kan nie wag dat julle terugkom vir nog 'n kuier by ons nie, doen asb so. Heerlik om te weet julle was tevrede. Dankie vir die terugvoering.

Kolobe Luxury Safari Tent
Danie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Such a beautiful place, we had an amazing weekend. The wood fire hot tub was awesome! We will definitely be back! Dankie Nico vir jou gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Wow, we appreciate your review a lot. Thanks for the rating you gave us. Please spoil us with another visit soon. Regards.

Kolobe Luxury Safari Tent
Maryke J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige wegbreek.

Baie dankie, Nico. Ons het heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om jul gou weer te ontvang.

Kolobe Luxury Safari Tent
Ihan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ihan V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ons sal beslis weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Dankie vir jul besoek, ons kan nie wag om jul weer te sien nie.

Kolobe Luxury Safari Tent
Reuben K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike wegbreek.

Die naweek was ongelooflik. Nico is tops en sal enige tyd weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Bederf ons met nog 'n besoek, ons waardeer die terugvoering.

Kolobe Luxury Safari Tent
Janice D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, luxurious experience in the bush!

Perfect combination of being away in the bush with a modern experience. The hot tub was the highlight during the cold winter evenings. And the sunrise was greeted every morning with the game drinking at the oasis. Breathtaking sunsets!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

So glad you enjoyed your stay at Kolobe. We hope to see you soon, remember we do offer specials for midweek guests.
Appreciate your feedback a lot.

Kolobe Luxury Safari Tent
Riaan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B
Enkelreisiger

As jy wil wegkom vir 'n rukkie, is Kolobe 'n baie goeie opsie!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek, dit is mense soos julle wat ons ondersteun vir wie ons bestaan. Kom maak asb n draai in die lente of somer vir n heeltemal anderste ervaring. Tot dan, alles wat mooi is vir julle.

Kolobe Luxury Safari Tent
Chantoné F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantoné F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste bosvakansie!

Kolobe Luxury Safari Tents was 'n aangename verrassing! Dis so mooi, netjies en toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het glad nie koud gekry of enigsins koud geslaap nie. Dit was 'n behoorlike bederf met die mooiste sonsak. Dit was vreeslik lekker om in die Jacuzzi te kon sit en na die sterre te kyk! Nico is vreeslik aangenaam en sy gasvryheid was iets besonders. Ons beveel dit vir enige iemand aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Baie dankie dat jul ons besoek het, ons waardeer.
Kom terug in die lente en somer, dan is dit weer n heel ander ervaring.

Kolobe Luxury Safari Tent
Monique R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was excellent.

It was the perfect combination of camping and luxury utilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Thank you a lot for the feedback, looking forward to see you again.

Kolobe Luxury Safari Tent
Juan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, rustig, waarde vir geld.

Uitstekkende akkommodasie, baie goed uitgerus met alles wat jy sal nodig hê vir 'n wegbreek. Die stilte en diere op jou voorstoep maak dit net soveel beter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Juan, jou opinie word regtig soveel waardeer. Ons sal julle twee graag weer wil sien, die keer neem ons jul op 'n komplimentere wildrit op die vierwielmotorfietse. Omdat ons 'n baie besige naweek gehad het, was die geleentheid nie daar nie en ons wou jul die privaatheid gun.
Herinner my asb daaraan as jy weer bespreek.
Sien jul eersdaags.

Kolobe Luxury Safari Tent
Pieter D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en baie rustig.

Wonderlike uitsig van uit die tent oor die water en veld. Baie goed toegerus met als wat jy sal benodig. Nico was 'n fantastiese gids en die vierwiel gamedrive is fantasties en laat jou deel voel van die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek, ons waardeer vir julle, en ons hoop om julle in die somer of lente weer te ontvang, as alles groen en vol lewe is, dan is dit n heeltemal anderste plek.
Kom kyk gerus.

Kolobe Luxury Safari Tent
Janet T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peacefulness close to nature.

Had a wonderful weekend. Peaceful, close to nature, breathtaking views from sunset to waking up this morning with a waterbuck standing in the water drinking in front of our bedroom. Zebra and wildebeest and a lot of other game. Enjoyed the game drive on the quad bike very much, especially all the new babies, from tiny bushpig babies to other baby bucks. If you need peace and quiet, need to find yourself again and are a nature lover, this place is truly heaven on earth. Everything you might need and more is available in the tent. The KolKol bath is nice and very relaxing any time of the day, especially for having a sundowner while you wait for your fire to get ready for your braai. Thank you Coert, Wanine and Nico for your hospitality. Nico, who took us on our game drive, has very good knowledge about the field and animals. You could see he has a passion for his work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer

Thanks a lot for the visit and your support.
Give it another run in summer time, its a total other experience, hope see you back soon. Regards

Kolobe Luxury Safari Tent
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosvark Inn Wildsplaas, Langs die R500, Fochville, 2520, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fe96189e40522b77ba764e87ecdc199f9c983aa924a1510223bf7b2d5652124351ce987ed7cac7173a60738eddb0579ddd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 875 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 Bosvark Inn Gamefarm Off the R500 2520 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.596999 27.496822
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem