Kolping Guesthouse & Conference Facility

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kolping Guesthouse & Conference Facility is in Durbanville geleë, binne stapafstand van verskeie winkels, banke en restaurante. Dit is die ideale akkommodasie vir ontspanningsreisigers, gesinne en sakelui.

Die luukse kamers en woonstelle is uniek versier en spog met ondervloerse verhitting, lugversorging, ingevoerde duvets, elektriese komberse, die beste perkallinne, kroeg yskaste vol voorraad en gasvryheidskinkborde. Gaste word bederf met persoonlike toiletware en luukse badhanddoeke in die ruim badkamers waarvan sommige rolstoelvriendelik is.

Van die kamers maak oop op die pragtige ontwerperstuin oop en kyk uit oor die sprankelende swembad wat die middelpunt in die rustige tuin uitmaak. Daar is ook WiFi, 'n restaurant/eetkamer (maaltye is op versoek beskikbaar), 'n braai en 'n kroeg op aanvraag.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Durbanville-Wynroete, gholfbaan, tennisbane en winkelsentrums in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kolping Guesthouse & Conference Facility gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za