Victory Park Akkommodasie by Kolskoot | LekkeSlaap
+10

Kolskoot

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leightonweg 25, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kolskoot is 'n selfsorghuis in Victory Park in Johannesburg se noordelike voorstede. Dié eiendom is naby Rosebank, Sandton, Randburg en die sakekern. Dit bied ook maklike toegang tot die M1 en N1.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Al die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en ingeboude kaste waar eetgerei en breekware gestoor word. Daar is ook 'n eet- en sitarea. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n groot tuin met braaigeriewe en genoeg parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Kolskoot sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Leightonweg 25, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leightonweg 25, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgQ6I5jIlaE4G4FzF7CkEoEBCDShyCZCHOaXwUGRqT8N3cLIS7t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 8) 25 Leighton Road Victory Park 2195 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.131302144037 28.00630581356
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za