Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolskoot Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Kolskoot Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kristen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen C

Beautiful, rustic, and peaceful guesthouse.

Kolskoot Guesthouse exceeded my expectations. My mom and I needed a well-deserved break, and Kolskoot Guesthouse provided that and more. We were greeted by Sieta, who was sweet and accommodating, followed by her canine sidekick Jasper the Jack Russell, who ended up becoming my bestie during our stay. We also received a freshly baked loaf of bread, which was divine. The guesthouse itself was welcoming and rustic, giving a true farmhouse feel. Waking up to the sound of the cows mooing, the sheep baaing, and the chickens crowing was absolute bliss! Everyone on the farm, including the animals, was friendly. Jasper gave us a tour of the farm and made sure that the cows did not come too close to us. We had plenty of laughs watching this tiny little Jack Russell chase these massive cows. I would love to return for a longer stay; it did wonders for my soul .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Clercq S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Clercq S
Saam met vriende

Verblyf met siels kos - Rustigheid, vrede en pragtige uitkyk.

Kolskoot was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het ongelukkig laat daar aangekom omdat ons van ver af is, en hulle het in kontak gebly en het aangebied om selfs solank die vuur vir ons aan te steek. Die eenheid was baie skoon en netjies. Die omgewing is stil en rustig en presies wat ons nodig gehad het. Die rustigheid en vrede wat daar ervaar word, gepaard met die beeldskone uitkyk oor die lande in die verte, is absolute siels kos. Baie dankie aan Annie vir als!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolskoot Guesthouse se terugvoer

Baie dankie De Clercq vir die mooi terugvoering. Waardeer dit. Julle is altyd welkom.

Kolskoot Guesthouse
Erika M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gerus, en die uitsig is fantasties.

Huis het 'n heerlike outydse plaasgevoel. Ons is verwelkom met 'n vars gebakde, warm brood. Alles was skoon net netjies en van goeie gehalte. Ons sal definitief hierdie gastehuis aanbeveel vir iemand wat wil wegkom van die alledaagse rotresies en weer wil vrede en stilte van die plaaslewe wil geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aubrey S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey S
Besigheidsreis

Very quiet and safe.

The only issue was a step between the kitchen and bedroom which I nearly fell over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline R
Saam met vriende

Lekker

Die grondpad is in goeie toestand so kan met 'n motor ook bereik word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en veilig.

As jy hou van rustigheid en plaasatmosfeer is dit die ideale plek om te bly. Annie is die vriendelikste gasvrou wat mens kan kry. Die vars broodjie was 'n lekker verrassing. Die gastehuis is perfek en ons het niks gekort nie. Die skilderwerk binne die huis is uitsonderlik mooi en plaas die huis op 'n vlak van sy eie. Lekker by die buitebraai gesit. Ook 'n pragtige uitsig oor die Swartland. Ons hou van diere en het die beeste en skape op die werf so geniet. Ons kom beslis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolskoot Guesthouse se terugvoer

Ons is so bly dat julle lekker gekuier het Oom Hennie. Dankie ook vir oulike gaste!

Kolskoot Guesthouse
Corina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute bliss.

Clean, quirky, quiet, safe, fantastic hosts, well-equipped, all-weather braai area. A perfect place for a soul-rejuvenating getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolskoot Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your lovely feedback, Corine. I am so glad you were able to recharge on our farm. You are always welcome.

Kolskoot Guesthouse
Debbie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C
Saam met vriende

Quaint farm cottage.

My goodness this cottage is amazing. The walls inside are painted in different farm scenes. It's truly eclectic. Very Comfy beds and a strong shower. Kitchen well equipped and lamps for loadshedding. Flies are a bit of an annoyance, but that's farm life. It's a quick drive to Velddrift and other coastal towns. We visited the Fossil Park. I highly recommmend it. The firewood was R50 for a huge bag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolskoot Guesthouse se terugvoer

Hello Debbie,

Thank you for your lovely review. I am so glad you had a comfortable stay.
(Except for the flies - yes! They another us too. It's just that our Angus cattle around the house make it a bit tricky).

Thanks for your patience in that regard.
Annie

Kolskoot Guesthouse
Julius S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naam "Kolskoot"sê dit alles.

Die naam kolskoot verwys ook na 'n "Hole in One" in golf. Dit sê alles van die plek. 'n Rare gebeurtenis en dit is beslis wat ek van die gastehuis kan sê. 'n Juweel op 'n prentjiemooi plaas met besonderse gasheer en -vrou. Ideaal geleë, uiterste gerief en sommer net 'n plesier om daar te gaan ontspan. Die ideale plek om die hele Weskus en die Swartland vanaf te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit nie in woorde opsom nie. Was presies wat ons nodig gehad het.

Die plekkie is pragtig met ’n warm gevoel. Pragtige netjies plaas met al die bekende plaas geluide. Dit het my ver terug aan my kinderdae laat dink. Vriendelike eienaars. Annie is net ’n luitjie weg vir ’n helpende hand. Was salig vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolskoot Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Suzanne vir jou mooi en lekker terugvoer!
Dit word waardeer.
Dis altyd vir my lekker as ons gaste dit geniet by ons.
Ons deel graag n bietjie van ons mooi en lekker met julle.
Groete
Annie

Kolskoot Guesthouse
Priska C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Priska C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en skoon.

Die mense is baie vriendelik. Die huisie is op 'n plaas en ek en my man het ten alle tye veilig gevoel. Ek reis gereeld op my eie vir werk en sal definitief op my eie ook daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolskoot Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Priska! Ons is baie bly julle het lekker gekuier.
Tot 'n volgende keer.
Vriendelike Groete
Annie

Kolskoot Guesthouse
Cheslin E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome for a quick getaway!

It’s a fantastic spot to recharge the old batteries. It’s on a beautiful farm and the guesthouse is fantastic! You have beautiful views all around and if you are up early enough, then you can witness a beautiful sunrise, while enjoying your morning coffee with a rusk in the hand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolskoot Guesthouse se terugvoer

Dankie Cheslin
Ek waardeer die mooi getuigskrif.
Julle was wonderlike gaste, baie dankie dat julle die huis in perfekte toestand gelos het.
Julle is altyd welkom by ons.
Annie

Kolskoot Guesthouse
David T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T
Saam met vriende

Very pleasant stay on a well-run farm.

Booking process was easy and straight forward. Lovely views from the house across the wheat fields. The farm is very easy to find. The accommodation is comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolskoot Guesthouse se terugvoer

Thank you, David, it was lovely to have you here.

Kolskoot Guesthouse
Yolande G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande G
Saam met vriende

Kos vir die Siel

Die pragtige groen koringlande met die asemrowende sonsondergang en opkoms maak dat mens se siel verkwik voel by hierdie juweel van 'n plekkie. Genoeg plek om te gaan stap of draf, heerlike braaiplek en wanneer jy jou kop neerlê is dit tussen pragtige wit linne. Annie het ook ons honde met liefde geakkommodeer wat die naweek net nog lekkerder gemaak het. Ons sal beslis weer gaan want dis so naby aan die stad en 'n wegbreek wat mens laat voel jy was vir 'n week met vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolskoot Guesthouse se terugvoer

Hallo Yolande
Julle is altyd so welkom by ons. Is heerlik om julle by ons te hê, julle voel al vir ons soos vriende.
Dankie vir die mooi kommentaar.
Groete
Annie

Kolskoot Guesthouse
Pieter W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W
Saam met vriende

Great venue for weekend with friends.

Comfortable braai area, kitchen and inside bar! Friendly and helpful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik, selfs nog beter as die foto's.

Wow, watse ongelooflike diens in 'n kreatiewe paradys. Eerstens was die plaas 'n lushof van groen koringlande, geel canolalande en enorme beeste! Ons is hartlik deur Annie ontvang en in die kombuis was 'n pragtig gedekte tafel met 'n varsgebakte brood. Die huis is vol karakter met 'n besonderse geskiedenis en baie gebruikersvriendelik. Ons is net baie spyt dat ons nie langer kon bly nie. 'n Juweel! Baie dankie Annie vir koester herinneringe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

UItstekende oornagplek vir blommekykers en agterpadryers.

Dankie Annie vir die vars plaasbrood, plaasbotter en waatlemoenkonfyt. Dit was lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolskoot Guesthouse se terugvoer

Dis vir ons weer vir ons heerlik om sulke lieflike mense te kan ontmoet. Baie dankie aan julle.

Kolskoot Guesthouse
Basil L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Basil L
Enkelreisiger

Vinnig.

Dit was heerlik, net kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamare B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annamare B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plaaservaring tussen hartsmense.

Wat 'n wonderlike ervaring op 'n werkende plaas. Ons is so gasvry ontvang en die twee gawe jongmense het ons soos familie laat voel. Hulle het gesorg vir hout en selfs 'n heerlike bottel rooiwyn en varsgebakte brood as verwelkoming gelos. Die atmosfeer in die huis het ons na ons ouerhuise laat terugverlang. Ons het saans na 'n heerlike buite braai om die kombuistafel tot lank na slaaptyd gekuier. Die dekor is uniek siende dat dit 'n ou hoenderhok was. Om elke draai was daar 'n verrassing. Sal weer wil teruggaan in die winter om voor die kaggel te sit en die voëls by die panne dop te hou. 5-ster-diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolskoot Guesthouse se terugvoer

Dit maak my hart bly as die gaste lekker en welkom gevoel het, baie dankie Annamare. Dit sal heerlik wees om julle en julle kleinkinders hier te kan kom verwelkom in die toekoms.

Kolskoot Guesthouse
Beverley K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

We had a very relaxing stay in a farm surrounding which we did not expect. It was lovely. Thanks to Annie for her correspondence with us while and after our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kolskoot Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Berverly and Manny. Really sad that we did not get to meet you.

Kolskoot Guesthouse
Frederick B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy, quiet and serene.

In the center of the Swartland. Miles of green flowing wheat fields with full starry skies at night. Walks are aplenty on the farm with geese and cattle. The bonus was we could take our Yorkshire terrier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 480
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 480
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 480
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Panne, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA431d946d33bcf5f3ce165b8b9a0bf8d08d686fae0a0ffef6dca516b9c0c9162e32596c1065e596bd506eb6afd83fccc75a02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 480 per nag, vir 10 mense 21 5 1 5 De Panne Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.200814039409 18.557331516213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem