LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf | LekkeSlaap
+38

Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf

Gastehuis
Kambroo
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 en beskik oor lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n TV met DStv, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook n stoepie met 'n mooi rooi bank. Die tuin is privaat.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Tariewe is slegs virverblyf. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Let asb. op dat die eienaar op die perseel woon. Dele van die instansie word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir kleuters, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hantam
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 en beskik oor lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n TV met DStv, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Tariewe is slegs virverblyf. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Let asb. op dat die eienaar op die perseel woon. Dele van die instansie word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir kleuters, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ou Plaas
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 en beskik oor lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die koninggrootte-bed kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die kamer het ook 'n TV met DStv, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 2 stoele waar gaste kan sit en lees.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Tariewe is slegs virverblyf. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Let asb. op dat die eienaar op die perseel woon. Dele van die instansie word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir kleuters, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudedorp-plaas, Langs die R501, Potchefstroom, 2538, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlZThhZGM2LWUxZWUtNDkxNy04ODY4LWUwZGRhZGIwMmZhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790  per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Farm Oudedorp Off the R501 2538 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.615805555556 27.110111111111
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem